Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse @ 56

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sarah L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fabulous, thoughtful host. My fiance and I had a wonderful stay at Guesthouse @ 56! Toy was a wonderful host, making us feel welcome from the moment we stepped in the door. She also helped us with some directions to Rosemary Hill, saving us a possible detour. Not only that, but she went above and beyond when we forgot something in the room, reaching out to us and even sending it back to us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toy
Guesthouse @ 56
Baie dankie! Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang en te ontmoet.

Marco A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Memorable. Very comfortable, neat, clean and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toy
Guesthouse @ 56
Thank you kindly for visiting Guesthouse @ 56. It was a pleasure to meet and welcome you. We appreciate your great feedback.

Sonnet C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

5 ster. Skoon en netjiese kamer, heerlike atmosfeer en vriendelik ontvang deur Toy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashar W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Friendly, clean, professional, beautiful property, amazing bed, fantastic shower. We had an incredible stay! The host was phenomenal and so attentive. She was very professional and welcoming. The facilities were well looked after. Also, the property was so beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tarien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker, veilig, relaxing. Baie lekker gebly, bitter goed ingerig met al die nodige ware in die kamer, baie goeie sekuriteitsmaatreëls, rustig en stil en ontspannend. Wil net noem - die DSTV het glad nie gewerk nie. Dit het heeltyd 'n fout uitgegooi wat sê die plan is nie op datum/nie in plek om enige kanaal te kan verskaf nie. En die WiFi wou glad nie koppel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Toy
Guesthouse @ 56
Goeiemiddag Tarien, Dit was baie lekker om jou te ontmoet en te verwelkom! Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal dadelik aandag aan die TV gee en ons vra verskoning vir die ongerief. Vriendelike groete Guesthouse @ 56

Hennie B
1 nag
4.6
Mei 2024

Modern en netjies. Goed geleë om trou-venues in die omgewing maklik te bereik. Baie aangename verblyf met puik kliëntediens en kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Toy
Guesthouse @ 56
Goeiedag Hennie, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was werklik 'n plesier om julle te ontmoet en te verwelkom! Ons hoop ons kan jou gou weer verwelkom! Vriendelike groete

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Crystal P
1 nag
5.0
Sep 2023

Beautiful accommodation, comfortable stay, perfect location, and a warm welcome. Definitely a top-notch guesthouse with beautiful rooms. There was good communication regarding special arrangements, proper amenities, and a comfortable atmosphere. I highly recommend Guesthouse @56.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toy
Guesthouse @ 56
Hi Crystal, It was a pleasure to meet and welcome you! Thank you for the kind remarks. We appreciate the feedback. Regards and take care Toy Bester Guesthouse @ 56

Charlene W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ons kamer was netjies en skoon. Personeel is baie behulpsaam. Goeie veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Toy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Korhaan-weg 56, Mooiplaats, Pretoria-Oos, 0036, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbmi6ICsZQ6AuOrjhlFe8onVU1Nkr308C40cn7SWm1ZlsIoRU5G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 56 Korhaan Road Mooiplaats 0036 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.79093 28.404035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang