Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guesthouse @ 21

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marilise V
1 nag
5.0
Apr 2024

Guesthouse @ 21 is goeie waarde vir geld, veilig en netjies. Die kamer en badkamer was ruim, netjies en skoon. Kamer het 'n klein yskas, koffie, suiker en melk. Die badkamer het voldoende handdoeke. Aankoms en vertrek was maklik, met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
1 nag
5.0
Jul 2023

Dis wonderlike gasvrye mense. Heeltyd bereid om te help en info te gee. Baie dankie vir jul omgee harte. Dit was net 'n plesier om daar te kon tuisgaan. Sally jy is dierbaar. Ons het jou baie waardeer! Ons sal altyd weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Netjies en gemaklik, voel soos huis. Alles wat jy nodig het, vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Guesthouse @ 21
Baie dankie Danie, bly julle het by ons oorgebly.

Riana S
1 nag
4.8
Jun 2024

Ek sal Guesthouse @ 21 met vrymoedigheid aanbeveel. Sally het my vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies. Elektriese kombers was heerlik teen die koue van wintersaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

My dogter was vriendelik verwelkom. Kamergeriewe was besonders. Baie dankie! Ons het baie lekker gebly. Sal definitief terug gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelise L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Alles is skoon en netjies gewees. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tony C
1 nag
5.0
Aug 2022

Comfortable bed and great water in the shower. Great overnight accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag
5.0
Jul 2022

Vriendelike gasheer en baie netjiese plek. Uitstekende waarde vir geld. Ek kan die plek beslis aanbeveel. Vriendelike mense. Netjiese en voldoende toegeruste plek. Sal hulle beslis weer besoek indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leola P
1 nag
5.0
Jun 2022

Baie gerieflik, netjies. Die verblyf was baie gerieflik en die ligging was goed. Sal definitief weer gebruikmaak van die verblyf in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elias M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Friendly owners. The rooms have all the thinkables, and was warm since now it is winter. Limited TV chanels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R450
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstraat 21, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxYjY5ZjFiLTcxNGUtNDJkNC1hNzZmLTlhODVlZjdlZTQ1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 1 mens 74 5 1 5 21 Silver Street Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.818516024072 28.745440542698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang