GuestHouse @ LemonJack
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 276 Poole ave, , Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
GuestHouse @ LemonJack bied veilige, rustige, stylvolle geriewe in die hartjie van Centurion. Dié gastehuis bied hartlike gasvryheid in die luukse area van Raslouw. Of dit 'n sakeresiger of 'n vakansieganger is, GuestHous@LemonJack bied gaste bedagsame en persoonlike diens.
Ons het 9 en suite-slaapkamers, waarvan 3 luukse kamers is met privaat sitareas, en 6 standaardkamers is. Ander geriewe in die kamer sluit DStv (Hotelpakket), WiFi, 'n sleutelkaart en nagpatrollie in.
Puik geregte is op versoek beskikbaar en word deur ons personeel, wat goed opgelei is, voorberei. Maak gerus gebruik van ons sitkamer, ontspanningsarea en swembad, dit is eksklusief vir ons gaste se gebruik.
Daar is ook verskeie raadsaalgeriewe vir privaat vergaderings, en daar is 'n groot konferensie-venue met lessenaars vir 65 afgevaardigdes. Dit is die ideale ligging vir privaat funksies, vertonings, bekendstellings, geleenthede en troues met tot 90 gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 276 Poole ave, , Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink GuestHouse @ LemonJack het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 276 Poole ave, , Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang