Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gulu Private Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ilona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Gulu Private Resort
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jacques D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques D

Goed geleë waarde vir geld bestemming.

Personeel is baie vriendelik. Die kos is uit die boonste rakke.

Shanie H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shanie H

Staff very friendly and helpful enjoyed our stay.

Nice stay and lovely views.

Johan O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Rustig, dit het gevoel soos 'n familie-kuier.

Johan, die eienaar, het self vir ons aandete voorberei nadat ons nie op 'n ander plek wou gaan eet nie. Dit voel soos om by familie te kuier op die pragtige plek. Almal is vriendelik en behulpsaam om jou tyd daar so gemaklik as moontlik te maak. Ons sal weer daar gaan uitspan.

Gulu Private Resort se terugvoer

Hi julle!
Baie dankie, was lekker om julle hier te hê. Ons is bly julle het lekker gekuier en hoop ons sien jul gou weer!

Gulu Private Resort
Elmien B - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien B

Break-away from the buzzz to find Gulu Private Resort really tranquil!!!

Close to the East London Airport with controlled entrance; friendly host; seperate rooms with own entrance; nice food!

Andre G - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre G

Baie rustige omgewing, weg van die geraas van die stad.

Die kamers is redelik, maar die TV-kanale is nie goed gekies nie. kykNET en kanaal 403 (nuus) is nie beskikbaar nie. Die stort in my kamer was nie baie goed nie.

Nonkuselo C - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonkuselo C

The place is very well organised & there were no inconviniences during our stay

I was very impressed with the set up of the place, food, room we were staying in, the place gives a nice & fresh view to nature. I enjoyed Gulu Private Resort during my stay & would to go back in future. I will definitely recommend it to other people I know. Thanks for the excellent service!

SANDRA T - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
SANDRA T

A really nice place to arrive at after a long trip!

A really nice place to arrive at after a long trip.

Werner O - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

An unexpected hidden Gem

Everything was wonderful, we were treated like kings and wished we could have extended our trip to stay even longer! Highly recommended - we will tell all our friends.

Andre V - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Die Gulu Privaat oord se mense is vriendelik en baie behulpsaam.

My vrou en ekself het ons verblyf by die oord baie geniet. Die kamers was pragtig en gerieflik en skoon. Die kos by die restaurant en diens was voortreflik. Die eienaar en sy vrou is self by die besoekers betrokke en laat elkeen baie gemaklik voel. Die diens by die kamers deur die personeel en ook die wat in die tuine werk was baie goed en almal baie vriendelik. Slegs een voorstel dat daar dalk na die paadjie na die kamers gekyk word, moontlik bietje breer en dalk meer afdak veral as dit reen.Verder het ons rustig geslaap en het die vars lug en mooi uitsig baie geniet. Ook gerieflik naby aan die lughawe wat beslis 'n pluspunt is. Sterkte en voorspoed en nog baie gaste en funksies vir die jaar.

Maarten V - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maarten V

Prachtige lokatie

Een mooie lokatie met veel rust en veel dieren

Lorraine P - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine P

Quiet, relaxing and value for money....

The peacefulness and tranquility was just what we needed. The staff were all exceptionally friendly, the food yummy and the atmosphere totally relaxed!! We would not hesitate to recommend the facilities to anyone who needs somewhere peaceful to spend some time!!

Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1015 Burnside Gulu, Gulu Private Resort, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMjEzNzNjLWViNzktNGRkYS04NjVjLTdlMGQ3M2E4ZjViNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Farm 1015 Burnside Gulu Gulu Private Resort 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.10744995162 27.732474803925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang