Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
R200 word per troeteldier gehef.
Geen inklok of uitklok op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag nie.

Habibi 1 is troeteldiervriendelik en het 'n eenmalige troeteldierfooi van R200 per troeteldier.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito word vereis saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.

Minimumverblyftydperk:
2 nagte gedurende die laag- en midseisoen.
3 nagte oor langnaweke.
4 nagte oor Paasnaweek.
7 nagte gedurende spitsseisoen.

Gaste moet eers ons kantore besoek om in te klok en die sleutels af te haal.
Wanneer jy by Paternoster binnery, draai jy links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by St Augustine-straat 87, geleë.

Inkloktye:
Let daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is, indien jy later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is.
Maandag tot Donderdag: Vanaf 14:00 tot 17:00.
Vrydag: Vanaf 14:00 tot 19:00.
Saterdag en Sondag: Vanaf 14:00 tot 16:00.
Openbare vakansiedae: Vanaf 14:00 tot 16:00.

Uitkloktyd: Stiptelik om 10:00 op die uitklokdatum, tensy anders gereël. Enige eenheid wat nie teen 10:00 ontruim is nie sal R200 per uur of 'n deel daarvan beboet word vir elke uur wat die uitkloktyd oorskry.

Gaste moet asb. met respek optree.

Partytjies en harde musiek is verbode. Indien gaste hulself sleg gedra, kan die verteenwoordiger die bespreking kanselleer en gaste vra om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 620
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek

69 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6zg9GdhkL3ONTE79mDckO4YjHsooxBqtk7sN3nLqt0d9rFNAal?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 61 5 1 5 69 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809643199275 17.897159747309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang