Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hadeda

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Vanaf R2 615 per nag, vir 5 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hadeda is op 23 hektaar grond geleë en het 'n bekoorlike uitsig oor die rivier en heuwels en dale in Lanseria. Met pragtige tuine, lieflike natuurskoon en atmosfeer, asook volop voëllewe, is dit die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Beddens kan in enige van die kamers verander word na 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n dubbelstort. Die leefarea het 'n ekstra enkelbed.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n platskerm-TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Die eenheid het sonkrag vir die gaste se gerief wat die Wi-Fi, ligte en TV aandryf tydens beurtkrag. Braaigeriewe is ook beskikbaar op die stoep wat oor die rivierheuwels en dale uitkyk.

Gaste kan die Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 60

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 615
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 2 615
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03b203f95e989cace491c3e3d238c209d3455da4f374aa4ce56a4efe14dbfb7fad9a7c2b3ad7f5b56a376531e58ca79388f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 615 per nag, vir 5 mense Plot 4 Ashanti Road Hills and Dales 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9182834 27.9356746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456