+128
Gastehuis in Newcastle

Haggards on Hilldrop

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Bonnie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lovely. Beautiful property. Lovely rooms and relaxation area. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Haggards on Hilldrop
Dear Bonnie, Thank you for your generous review. We simply loved hosting you and your family and hope to do so in the not-too-distant future again. Stay safe until then. Best wishes, Haggards on Hilldrop

Marizaan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Presies wat ek gesoek het. Heerlike slaapplek. Netjies, lekker swembad en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Haggards on Hilldrop
Liewe Marizaan, Ongelooflik baie dankie vir hierdie wonderlike resensie na julle onlangse verblyf in Newcastle. Ons vertrou om julle dus weer een van die dae te verwelkom. Mag 2026 net die beste inhou vir julle almal as gesin. Beste wense, Haggards on Hilldrop

Annalize U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Heerlik. Heerlik, alles was 100 persent.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Haggards on Hilldrop
Liewe Annalize, So ongelooflik dankbaar julle was gemaklik by ons en ewig dankbaar vir sulke terugvoer en resensies. Mag julle 2026 net die mooiste jaar wees en vertrou ons sien julle binnekort dalk weer. Beste wense, Haggards on Hilldrop

Cornel L
1 nag
5.0
Jul 2025

Rustig. Baie lekker en rustige plek om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Haggards on Hilldrop
Liewe Cornel, Baie dankie vir jou ongelooflike resensie. Ons geniet dit altyd om te hoor hoe rustig die stadsmense hier by ons slaap. Dit sal vir ons 'n groot plesier wees om julle weer te kan huisves op julle volgende besoek aan Newcastle. Beste wense, Haggards on Hilldrop

Amelia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende diens. Baie goed bewaarde geskiedenis. Baie lekker gebly. Stil en ontspannend. Baie goed versorgde en groot terrein tussen die bome. Pragtige geskiedenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Haggards on Hilldrop
Liewe Amelia, Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie en waardering vir ons Geskiedenis. Mag julle ons in gedagte hou die volgende keer wat julle weer in hierdie rigting ry. Beste wense tot dan, Haggards on Hilldrop

Cornel L
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie mooi plek. Ons het baie lekker gebly, maar ons was 4 persone. Net 2 handdoeke en bekers was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Haggards on Hilldrop
Geagte Cornel, Baie dankie vir jou ongelooflike vrygewige resensie alhoewel ons tekortkominge gehad het gedurende julle verblyf. Daarvoor vra ons nimmer omverskoning en was verseker 'n glipsie aan ons kant. Hoop ons sien julle weer binnekort. Beste wense, Haggards on Hilldrop

Thembalethu B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Very comfortable overnight stay. Value for money, very clean and comfortable place for an overnight stay. A beautiful part of Newcastle. I wish there was a breakfast option included in the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lelanie
Haggards on Hilldrop
Dear Thembalethu, Thank you so much for your review. We sincerely apologise for not offering our breakfast option as always. This was due to some upgrades and renovations to uphold our standard for your future stay. We wish you a prosperous 2026 and look forward to your next visit to Newcastle. All the very best until then. Warm regards, Haggards on Hilldrop

Gerhard D
1 nag
4.8
Sep 2025

Baie rustig, mooi plek. Baie rustig, hou van die atmosfeer. Die eerlikheidskroeg help ook baie, want jy kan water steeds kry as jy vergeet het laat in die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Haggards on Hilldrop
Liewe Gerhard, Baie dankie vir jou resensie na jou onlangse besoek. Mag ons weer in jou reisplanne vir 2026 opduik. Beste wense, Haggards on Hilldrop

Maritza Horn Q
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Sien jul gou weer! Baie skoon en ruim. Tuin was mooi en grasperke was versorg. Natuur rondom was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Haggards on Hilldrop
Liewe Maritza, Baie dankie vir jou wonderlike resensie as 'n korporatiewe kliënt. Hoop ons sien jou inderdaad weer binnekort. Vriendelike groete, Haggards on Hilldrop

Janet R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Excellent. Excellent. Best place I have stayed in. Clean. Decent linen and pillows. Friendly. Everything you need. Will highly recommend and will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Haggards on Hilldrop
Dear Janet, What a wonderful review - thank you so much! Since you are a corporate client, we strive to make sure you get a decent night's sleep and the warmest hospitality possible. We look forward to hosting you again very soon. Best wishes, Haggards on Hilldrop

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 400
15 % AF
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
15 % AF
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
15 % AF
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Hilldrop Road, Boschoek Farm, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 68 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a64247f7eb0db6ca6326f8ce804da1905a2c08632ffe1376a4cd00730200f3894714a52bf5eb288be167419cf81b008d003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 15 Hilldrop Road Boschoek Farm 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.795739817193 29.947078227997
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang