Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Matata

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Anna Marie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rus en vrede. Ons het heerlik gebly. Die opsigter en sy vrou was ook baie behulpsaam. Die huis is lekker ruim en daar is meer as genoeg spasie. Vir seker sal ek weer graag daar wil tuisgaan. Dankie dat julle, julle lieflike plek vir gaste beskikbaar stel. Vir die eerste keer in Marloph het die blouwildebeeste ook kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieze B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Best vacation rental ever. Great service and value for money. We saw lots of animals and felt very safe. We will definitely stay here again when we visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Thank you for the kind words. You are welcome to visit us again. Kind regards, Karin

Erica B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Just what the soul needs. Beautiful place in a wonderful area. The house is really big. Perfect for large groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Thank you for the kind words, Erica. You are welcome to visit us again. Kind regards, Karin

Chantelle O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker rustig en ontspanne. Baie lekker. Rustige plekkie net wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Baie dankie Chantelle

Christine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Skoon, gerieflike huis naby rivier. Perfek geleë vir die prys wat jy betaal. Stapafstand rivier toe. Huis baie skoon en gerieflik. Een vlak trappe tot by ingang effens moeilik. Let op dat daar 3 huise met dieselfde naam is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Baie dankie, Christine.

Ilza R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ongelooflik lekker. Baie mooi huis stapafstand van die rivier. Goed ingerig. Lekker bederf met geen skottelgoed was nie. Baie moeite is gedoen om dit gerieflik te maak vir die gaste. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Baie Dankie Ilza.

Carl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ons kuier was baie rustig gewees en baie tuis gevoel. Die huis is baie mooi skoon gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Baie dankie Carl. Julle is welkom om weer te kom kuier. Groete

Lelanie J
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Asemrowend. Baie netjies en skoon. Die ligging is perfek, het alles wat 'n mens nodig het. Baie ruimte en groot spasies. Buitebraai, binnebraai, te veel om op te noem. Dit was een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. Sal beslis weer by Hakuna Matata boek. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Baie dankie Lelanie. Julle is welkom om weer te kom kuier. Groete Hakuna Matata

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties! Fantasties! Ons is baie vriendelik deur Richman ontvang. Alles was silwerskoon en baie netjies. Het die kuiertjie vreeslik baie geniet. Ons is elke dag deur 'n verskeidenheid van diere besoek. Tweehonderd meter verder kon ons die pragtige uitsig oor die rivier geniet. Die huis is baie gerieflik en werklik baie ruim. Dit ruimte en spasie is baie meer as wat die foto's wys. Verder is die WiFi 'n groot bonus. Ons het elke aand gebraai en heerlik onder die sambreel langs die swembad gekuier. Elke dag is die braai-area, swembadarea en skottelgoed deur Richman gedoen. Was so 'n lekker bederf. Kan Hakuna Matata beslis aanbeveel. Dankie Karin, ons sal beslis weer by julle pragtige plekkie in die toekoms wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Baie dankie Christa vir die terugvoering. Ons waardeer. Jy is enige tyd welkom. Groete Karin

Arlene B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Ongelooflike lekker huis met perfekte ligging! My gunsteling! Vriendelike diens en baie hulpvaardig. Uitleg van huis leen hom daartoe om 3 gesinne met gemak te huisves sonder om op mekaar se tone te trap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorge
Hakuna Matata
Baie dankie, Arlene.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jorge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 800
R 3 800 R 3 257
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 800
R 3 800 R 3 257
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soenie-straat 4332, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4726bfca21d0c04fe318748f8dde1a20a90d0ee72c4c2a23ac9a0c56865d9579b09e55182f25cc9c2911ee6de749ef6a88bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 257 per nag, vir 10 mense 35 5 1 5 4332 Soenie Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.350872 31.807831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang