+45
Selfsorg in Marlothpark

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gerrit N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantasties. Diere wat kom kuier vir jou. Huis het als wat mens nodig het. Baie lekker gebly. Dankie julle. My ouers het dit self geniet. Beddens slaap bitter lekker. Baie baie oulike plek. Raai dit definitief aan! Dalk net kyk na die hoofslaapkamer se stort, lyk of die stortkop stukkend is en buite lig by die braai se bulp en die slaapkamer se Aircon wat water lek vir die volgende gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome. The stay was lovely, however the kitchen light didn't work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker en rustig. Het baie lekker gebly. Alles baie netjies en vinnige diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus M
Kort verblyf
4.4
Jan 2026

Bossprokie is 'n ruim oulike huisie, diep in die bos, ideaal vir bosliefhebbers. Vanweë die reën, het die septiese tenk oorgeloop, en op een stadium het die rou riool uitgesypel op die grond, en dit het regtig gestink. Daar was ook 'n kragonderbreking van 24 uur en hierdie huisie het geen alternatiewe plan daarvoor gehad nie. Ek sou ook graag opsioneel 'n skoonmaakdiens wou hê, want vanweë die reën, is daar baie grond die huis ingetrap en dit was regtig moeilik, as 'n manlike enkelreisiger om daarmee te deel. Ek het warm water probleme gehad wat uiteindelik na 2 dae reggestel is. Laastens was die swembad heeltemal groen op dag 5. Ongeag hierdie probleme het ek die huisie en my kuier geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Magda L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik. Die verblyf was baie goed ingerig en netjies. Ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keegan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Cannot describe how homely it felt and how amazing it was to stay there. Fantastic, clean, felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rusig, waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thakgalo K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

The place was very clean upon arrival. I highly recommend. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwyneth T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Comfortable. Comfortable accommodation at a good price. Lots of animals visiting the cottage. Close to Crocodile Bridge Gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

We loved it. Would highly recommend Bos Sprokie! It was a very pleasant and peaceful stay. We enjoyed it a lot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

4168 Hyena Street, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b98bdf50a94546d99501ad44ee1e0ddbb6e447eb21857e34bb99c565459af10d6437598a0a8a649c6dee81fae642366269f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 69 5 1 5 4168 Hyena Street Malelane 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.3560395 31.8042328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang