Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Mtata

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 49 resensies vir Hakuna Mtata
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christo V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

'n Stukkie hemel op aarde.

Die uitsig van die plek is pragtig.

Jacobus L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L

Vrystaters het baie lekker gebly.

Met die aankoms is ons baie vriendelik verwelkom en inligting is goed deurgegee oor alles wat ons in die omgewing kan doen. Die plekkie is ongelooflik mooi en rustig, beslis 'n moet-sien plekkie vir almal wat rustigheid soek.

Linda D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Absoluut fantasties.

Baie dankie, fantastiese plek.

Eugene D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D

Rustige kuier.

Die verblyf was goed. Stuur asb. in die toekoms aanwysings van die akkommodasie. Ons het baie gesukkel om daar uit te kom en moes die eienaar gereeld kontak vir aanwysings.

Keegan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan B

The Best way to spend time in Wilderness.

Great service,very friendly gentleman to help you with any queries or recommendations. Amazing view and absolute tranquillity. 10-15 min Drive from the Spar, Ocean and the Collared Kingfisher Hiking trail. Highly recommend a stay at Hakuna Mtata. Look forward to going back.

Clive W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive W

Very friendly. Helpful. Welcoming.

We enjoyed our stay there. Lots to see and do.

Ronel R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Heerlike, rustige verblyf.

Die huisie was pragtig. Ons het die buitestort vreeslik geniet. Dit was verfrissend op die warm dae. Die uitsig oor die see, tussen die koppies deur was asemrowend. Die skapies wat elke oggend kom groet het was baie oulik. Ons het die "lopsided" glase baie amusant gevind.

Linda D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Absoluut fantasties.

Baie, baie fantasties. Heerlike wegbreekplek, baie ontspannend en privaat.

Fanie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Baie rustig met die natuur en voëlgeluide om ons.

Heerlik ontspan in stilte in die natuur!

Garth J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth J

Lovely spot. Comfortable and well-equipped chalet.

We enjoyed the setting. The hosts were friendly and most helpful.

Barend D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend D

Netjies, maar nie wat ek bespreek het nie.

Ek het 'n kamer geboek met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Ons het net 'n kamer ontvang met 'n dubbelbed. Gaste het ten minste nog 'n kamer gegee, gratis. Dit moes nie 'n probleem gewees het van die begin af nie.

Linda D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Absoluut fantasties.

Dit is absoluut fantasties, privaat en so lekker vir 'n wegbreekkans.

Linda D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Baie baie lekker.

Baie baie lekker, skoon, pragtige uitsig, rustig, absoluut net fantasties. Sal lekker wees as daar 'n groter yskas in kamer 2 is, veral as mens 2 of meer aande bly, want daar is lekker braai geriewe.

Hakuna Mtata se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Linda, ons is besig om die hele kamer-uitleg te heroorweeg vir verdere opgradering en sal kyk na 'n groter yskas.
Groete
Monica

Hakuna Mtata
Genevieve G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve G

Dit was ons tweede keer by Hakuna Matata en ons sal beslis weer terugkeer.

Die ligging is absoluut fantasties mooi en veilig. Celestine is wonderlik. Alles wat mens nodig het en meer.

Benita S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita S

Baie vriendelike, hulpvaardige eienaars. Heerlik gekuier.

Al probleem is dat die 2 eenhede aangrensend is en dat jy als kan hoor van die gaste langsaan. Dit was veral vir ons 'n probleem, want jy wou nie jou TV te hard sit nie, sodat jy hulle nie steur nie en op 70 hoor mens nie meer so goed nie.

Giel O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Giel O

Gerieflike huis met mooi uitsig.

Rustige plaasatmosfeer.

Dawn P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn P

Lekker rustig. Beste plekkie as jy wil rus.

Lekker staproetes. Kon enige tyd op bestuurder staatmaak vir ekstras.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Shireen C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen C

Overnight stay.

We were accommodated earlier than the check-in time. It was clean, spacious and enjoyable. Beautiful gardens. Lovely outdoor area.

Brink V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink V

Beste week in 'n lang tyd by Hakuna.

Plek het 'n super awesome uitsig, van beide berge/valleie en die see! Doodstil, dis wat mens soek van Wildernis in die eerste plek. Apies, skapies en bokkies het kom kuier, kom sommer tot teenaan die huisie, ons was in die cottage gewees, en hy was lekker ruim en het so regte houtreuk, perfek! Dankie Monica!

Stephan C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Stephan C

Heerlik, veral met die njalas wat so mooi is.

Hakuna Mtata was 'n baie lekker wegbreek in 'n uitstekende area. Met 'n mooi mistige oggend is dit asemrowend.

Estelle T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle T

Lekker.

Lekker gekuier saam met familie.

Andrew H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Relaxing country feeling with lovely views of sea and bush with abundant birdlife.

Very nice welcome. Thank you, Monica. The premises are very well equipped with a beautiful patio overlooking the lawn, sea and bush. Right next door are the Nyala which is a bonus. The walks are very nice in the bush or with sea views. We met many interesting people who live in the area.

Priscilla B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B

Baie mooi en gerieflike plek met die mooiste uitsig!

Heerlik gekuier in hierdie mooi deel van ons land, Wildernis!

Elizabeth M K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M K

Baie netjiese verblyf en goeie ontvangs.

Heerlik om in so 'n netjiese skoon plek te gebly het. Parkering veilig reg voor die eenheid. Ons kan Hakuna Mtate sterk aanbeveel.

Nettie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nettie S

Dit was 'n besigheidsreis waarvan ons 2 nagte by Hakuna Mtata oornag het.

Baie netjies met 'n pragtige uitsig en 'n baie rustige omgewing. Die geriewe was heeltemal voldoende. Vriendelike en professionele ontvangs. Die twee eenhede so direk langs mekaar het 'n bietjie gehinder.

Elmich V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmich V

Baie ontspannend.

Die akkommodasie en geriewe was uitstekend. Die diens van Celestine ook. Die privaatheid van die eenheid is egter ‘n probleem, wat met min moeite reggestel kan word.

Hakuna Mtata se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is besig met planne om op te gradeer om meer privaatheid te skep, en behoort binnekort reg te wees, sonder om uitsig prys te gee.

Hakuna Mtata
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lida K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida K

Baie mooi, veilig, netjies en mense is baie vriendelik.

Ons het baie lekker daar gekuier, stil, mooi en netjies gewees met vriendelike mense. Baie dankie, ons sal weer kom.

Ron L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron L

Quality accommodation at a very reasonable tariff in heavenly surroundings.

Well received by manager, Celestine who explained all there was to know. Found room to be very comfortable with king-size bed, very nice bathroom with luxurious bath towels, very comfortable all round. One suggestion is to provide Rooibos tea for refreshments as well.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kwaliteit akkommodasie teen 'n baie billike tarief in 'n hemelse omgewing.

Goed ontvang deur bestuurder, Celestine, wat alles verduidelik het. Die kamer was baie gemaklik met 'n koninggrootte-bed, 'n baie lekker badkamer met luukse badhanddoeke - absoluut gerieflik. Een voorstel is om ook rooibostee te voorsien vir verversings.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mary Ruth P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ruth P

Dit was fantasties, enige tyd weer.

So geniet, wil my familie soontoe vat.

Martin S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Naby Wilderness se middedorp.

Ons het baie lekker gekuier en sal dit beslis aanbeveel.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Cornelius A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius A

Rustigheid weg van die stad se geraas.

As 'n enkelouer met 'n tiener dogter was dit die regte plek om ons verhouding met mekaar te verbeter. "Stefan" die perd was vir my dogter die hoogtepunt van ons verblyf. As enige persoon rustigheid soek weg van die stad se geraas is Hakuna Mtata die regte plek om tyd saam met geliefdes deur te bring.

Stefanie E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie E

Hoogs aanbeveelbaar, sal vir seker teruggaan.

Baie netjies, asemrowende uitsig en rustig. Sal vir seker teruggaan, uitstekkende diens en terugvoer.

Sameeha S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sameeha S

A walk in the clouds.

When you hear the forest birds in the morning you realise you've stumbled on a little piece of heaven. We were surrounded by mountains the sea and sounds of nature. We loved the crisp bed linen and the comfortable lounge with fabulous big screen. The kitchen had everything you needed, the knives were sharp, crockery pretty. A real home away from home.

Hugo L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo L

Stunning.

Perfek geleë. Besoek gerus.

Celso D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celso D

Maklik, goedkoop en lekker

Was naby liggend aan meeste plekke in Wilderness en dit was 'n heerlike klein huisie om in te kuier. Sal verseker weer daar boek.

Lynette W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette W

Fantastiese plek!

Monica het ons baie vriendelik verwelkom. Het heerlik gebly. Plek is op 'n pragtige stil plaas geleë! Sal dit aanbeveel vir al ons vriende en familie!

Lucille P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille P

Beautiful and peaceful.

We had a lovely stay, beautiful views and close to beach, shops and everything else. Will definitely be back when in the Garden Route again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige uitsigte en naby die strand, winkels en alles anders. Sal definitief terugkom as ek weer die Tuinroete besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elna S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elna S

Teleurgesteld.

Op website klink dit wonderlik, maar nêrens word genoem dat hierdie wonderlike bos-ervaring insluit dat badkamers ver is en jy deur modder moet loop om daar te kom. Pad ook nie reg vir normale voertuie nie en dankie tog ons het gegaan met 4x4. Netjies ingerig maar dis dit. Jammer maar nee.

Hakuna Mtata se terugvoer

Hi Elna, ek is so jammer vir die modder met die reën.
Dit is nog 'n nuwe ontwikkeling, en die gladde pad was onvoorsiens.
Ons het intussen die pad herstel en gegooi met fyn bas, sodat die gaste nie deur die modder hoef te loop nie, en werk dit nou goed.
Julle is welkom om weer 'n bespreking te doen, ons bied graag 'n nag verniet aan.
Groete,
Theo en Monica

Hakuna Mtata
Alan S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Alan S

Die "cabin" waarin ons geby het is 'n bietjie afgeleë en die gesin het nie veilig gevoel nie.

Die "cabin" is 'n ou plaashuisie wat pragtig gerestoureer is, met houtvloere. Dit is nie op die perseel van die Hakuna Mtata eenhede nie en is op 'n ander perseel op sy eie. Mooi skoon beddegoed en lieflike beddens om op te slaap. Die gesin het wel nie baie veilig daar gevoel nie omdat dit baie afgeleë is.

Nina V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V

Wonderlike wegbreek!

Wonderlike plekkie. Het die natuurskoon baie geniet.

Victoria G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G

Baie gerieflik.

Hakuna Mtata het 'n pragtige ligging en 'n wonderlike uitsig. Die kamer was skoon en ons het niks gekort nie.

Karlien W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien W

Skoon, netjies en pragtige ligging.

Ons het net vinnig oorgeslaap, op pad Jeffreys toe van die Kaap. Laataand daar aangekom en was verwelkom deur Celeste. Plek was skoon en netjies, net wat ons wou gehad het. Pragtige ligging. Vreeslik dankie.

Dolf B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dolf B

Dis baie gerieflik en goed geleë.

Netjiese, skoon, gerieflike verblyf. Die enigste tekortkoming is 'n TV.

Gail B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail B

Baie rustig!

Alles was aangenaam. Ons het egter nie besef die plekkie is so ver van die eetplekke af nie en was daarom nie juis voorbereid daarop nie. Omdat ons moeg was, het ons maar gepeusel aan wat ons by ons gehad het en saam met die hoenders bed toe gegaan! Ons het heerlik geslaap.

Mellissa S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mellissa S

Baie anders as gevolg van die gas en battery krag maar ons het beslis die ervaring geniet.

Ons was bietjie geskok oor die "off the grid living", wat nie op die webblad genoem is nie, maar die ervaring was beslis goed en 'n belewenis. Dis 'n oulike plekkie en Monica was baie behulpsaam en vriendelik

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whites-weg 733, Wilderness, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b663557225e627668ab409e3aa4c6c5106ade1557a1c5402b17c584b00fb9fad17492722819259b2cc6157c08771cf85002?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 733 Whites Road Wilderness 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.983722222222 22.583722222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang