Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halfkoord Accommodation

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dan & Marianna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Halfkoord Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Olenka C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olenka C

Restful, comfortable, well-equipped - will be back.

It was exactly what I needed. I loved having full DStv to watch a few of my favourite shows. The neighbourhood was quiet and the birdlife was lovely. The place was spacious and very well equipped. Will definitely visit again.

Halfkoord Accommodation se terugvoer

Thank you for such a fantastic review, Olenka. It was a pleasure to meet you and to accommodate you. You are most welcome, anytime.

Dan & Marianna

Halfkoord Accommodation
Mara S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Lieflik.

Lieflike groot woonstel wat goed toegerus is. Fantastiese gasvrou. Sal hierdie akkommodasie beslis aanbeveel.

Halfkoord Accommodation se terugvoer

Middag julle,

Baie dankie vir die goeie aanbeveling. Dit was 'n plesier om julle 2 sterre te akkommodeer, hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete,
Dan & Marianna

Halfkoord Accommodation
Sam L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam L

Vriendelike eienaars en waarde vir geld.

Ruim, pragtige, goed toegeruste woonstel met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Baie vriendelike eienaars. Het ons opgehoogte gehou van moontlike hoofpadsluitings tydens die ongure weer. Sal Halfkoord sterk aanbeveel. Baie dankie, Sam.

Halfkoord Accommodation se terugvoer

Goeie môre Sam,
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, baie dankie vir julle positiewe terugvoering.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Dan en Marianna

Halfkoord Accommodation
Jacobus C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus C

Skoon, netjies en vriendelike ontvangs! Werklik elke sent die moeite werd!

Dit was werklik lekker.

Halfkoord Accommodation se terugvoer

Middag Jacobus,
Baie dankie vir die goeie terugvoering, hoop om jou weer te sien.

Halfkoord Accommodation
Karen A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Pragtige, groot, goed toegeruste woonstel. Baie gawe en hulpvaardige eienaars.

Het baie lekker gebly.

Halfkoord Accommodation se terugvoer

Middag Karen,

Baie dankie vir baie goeie terugvoering. Dit was werklik
'n voorreg om jou te ontmoet. Sterkte met jou werk.
Groete
Dan en Marianna

Halfkoord Accommodation
Susan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Fantastic.

Dit was fantastic, die mense was vriendelik en die huis was top gehalte. Regtig impressed.

Halfkoord Accommodation se terugvoer

Goeie middag,

Baie dankie vir die 'rating'. Dit was aangenaam om julle twee dames te ontmoet en te akkommodeer. Voel vry om weer te kom.

Halfkoord-groete,

Dan en Marianna

Halfkoord Accommodation
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halfkoordstraat 4, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2bbe5feaace3879f7fd842d76fb8107762a57e5ff76551ec7e03ead6b935962c4c2a867100bf2b937a0866d36adcaae5cc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 4 Halfkoord Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6132886 19.3473473
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang