Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halyards Hotel and Spa

  • Kapasiteit: 98 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal Alfred Mariene, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Halyards Hotel and Spa is in die Royal Alfred Marina in Port Alfred, Oos-Kaap. Die hotel is aan die waterkant en spog met mooi, panoramiese uitsigte oor die Kowierivier. As gevolg van hierdie uitstekende ligging is dit 'n gewilde plek vir geleenthede, soos troues en jaareindfunksies. Daar is ook geriewe vir klein en groot konferensies.

Verblyf word gebied in 49 kamers geskik vir paartjies, gesinne en sakereisigers. Elke kamer het en suite-badkamers met 'n bad en stort.

Die Wheelhouse Bar en die swembaddek kan deur gaste gebruik word. Die swembaddek het 'n swembad en Jacuzzi, en is 'n lieflike ruimte etes. Die Charthouse Restaurant het sitplek vir 220 gaste, en is gereserveer vir gestruktureerde etes, soos die hotel se tradisionele Sondagmiddagetebuffet wat elke Sondag bedien word.

Aktiwiteite sluit begeleide bootvaarte en spa-behandelings in. Halyards is die tuiste van die grootste kommersiële boot in Port Alfred en omgewing. The Spirit of Adventure is ook beskikbaar vir privaat en sakefunksies. The River Spa is gerieflik op die perseel en bied 'n verskeidenheid behandelings, maar spesialiseer in massering.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 5 resensies vir Halyards Hotel and Spa
Netheid
2.6/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
2.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 90

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Royal Alfred Mariene, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Halyards Hotel and Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal Alfred Mariene, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyNjlmOTdmLTczOGItNGM1MC04YmU3LWE2ZDkyNGY5ZTM3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Royal Alfred Marina Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.593805555556 26.893444444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem