Hananja Gastehuis
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Genl Hertzog rd, , Vereeniging, 1929, Gauteng
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hananja Guest House is in die Drie Riviere-voorstad van Vereeniging geleë. Ons het agt kamers, waarvan vyf selfsorg is. Daar is ook 'n TV, en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Veilige parkering
Hananja Guest House is naby River Square Winkelsentrum geleë. Vir hengel en watersport is ons naby die Vaalrivier en Vaaldam geleë.
Funksies en konferensiegeriewe is beskikbaar vir kleiner groepe. Flieks en verskeie restaurante en koffiewinkels binne loopafstand. 30min se ry vanaf die Emerald Casino, Aquadome en Wildreservaat.
Ons dienste en tariewe is gemik op die behoeftes van die sakereisiger of oordeelkundige toeris wat 'n meer persoonlike en huislike ervaring soek sonder om kwaliteit en professionele diens in te boet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 145 Genl Hertzog rd, , Vereeniging, 1929, Gauteng
- Gaste dink Hananja Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vereeniging Gauteng
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Genl Hertzog rd, , Vereeniging, 1929, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang