- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Market Street, Vryburg, 8600, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Hanekraai Guest House is in 'n stil deel van Vryburg se hoofstraat geleë, naby die Kuruman-afdraai. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat na Upington, Namibië, Botswana, die Kgalagadi Oorgrenspark of na Namakwaland reis om blomme te kyk.
Verblyf bestaan uit 6 kamers waarvan 3 groot gesinskamers is wat elk 'n dubbel- en enkelbed het. Twee van die ander kamers het elk 'n dubbelbed en die laaste mediumgrootte-kamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed.
Elke kamer het 'n en-suite badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Willemien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 11 Market Street, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Hanekraai Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Market Street, Vryburg, 8600, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang