Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hangklip Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 107, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 899 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hangklip Villa is 'n pragtige selfsorgvakansievilla wat op die strandfront van Pringlebaai geleë is. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met die gesin en vriende, aangesien dit met manjifieke see-uitsigte spog en ontvlugting vanaf die stadsgewoel bied.

Dié dubbelverdiepingvilla het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoele. Langs die kombuis is 'n etenstafel met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Dié area het 'n binnebraai wat regdeur die jaar gebruik kan word. Die sitarea het gemaklike sitplek.

Die kombuis en braai-area lei na 'n houtdek met 'n sithoekie, buite-etenstafel, draagbare braai en sonstoele waar gaste kan ontspan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 757

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Plaas 107, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hangklip Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 6 899
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 6 899
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 107, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd92059f4c42f7764190daf7c7f0abb7bb6ed9765b3e84f29f34985546f0a6c2f58863777d4168cc5e12cd288971f61dd665b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 899 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Farm 107 Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.377511 18.84368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang