Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hanlin Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Hanlin Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Christa V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Vriendelike gasvrou, skoon en netjiese suite.

Heerlike naweek wegbreek - met die intrapslag deur zebra en kameelperde "verwelkom".

Sidney C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney C

Baie lekker, rustige naweek gehad in die mooi natuurskoon.

Was lekker ruim gewees.

Eddy G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy G

Uitstekende wegbreek vir 'n naweek.

Baie diere op die plaas. En gelukkig is dit nie 'n baie groot plaas nie, so ons het baie diere kon sien op 'n kort stappie. Die dammetjie by die chalets is vol visse en waterskilpaaie. Sal definitief weer terug gaan.

Christelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle P

Gemaklik en gerieflik. Mooi dek. Lekker braai-area.

Dit was presies wat ons nodig gehad het, netjiese, gemaklike oorslaapplek vir 'n troue in die area.

Truida S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Truida S

Absoluut heerlik.

Natuurskoon, vars lug, wild, n dek buite wat mens die sonsondergang kan sien. Net wat ons nodig gehad het.

Lynette O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette O

Totale rustigheid.

Ons het lekker uitgerus. Ons het ook vrylik deur die plaas geloop en kon nader aan die diere kom vir foto's. Dit was baie rustig en stil. Geen waarwoel van verkeer nie. Retha het ons baie welkom laat voel en het nou en dan ingeloer om seker te maak ons is tevrede.

Suzelle S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle S

Veilige, rustige bosveldatmosfeer.

Ek beveel Hanlin Lodge aan vir enige iemand wat wil wegbreek van die stad se gewoel. Die ruim akkommodasie en groot glasdeure maak jou deel van die natuur.

Arrie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arrie B

Baie goed.

Baie mooi plek en rustig sal weer daar inboek.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Willem M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem M

Heerlike rustige plaasomgewing.

Heerlike rustige plaasomgewing. Retha en haar span het baie mooi na ons gekyk. Sal weer gaan kuier.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelasfontein-plaas, Vanaf die R33, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0075c9bd8e24b074a7c547f472ed46f021efb752ba3fb5dd1d41634cb658f055e0bf6fe35acaf0e4136350ffba044c58563f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Maroelasfontein Farm Off the R33 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.836051318812 28.619641939618
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang