Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hannelé

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andre P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld. Baie oulike plekkie met als wat mens sou nodig hê vir 'n besigheidsreis of kort besoek. Cecile is 'n uitstekende gasvrou. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Hannelé
Baie dankie, André. Was lekker om jou te huisves tydens jou werksverpligtinge hier. Hoop om jou gou weer te sien.

Sandra N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ontspanne. Baie rustige, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Hannelé
Dankie, hoop ek sien jou gou weer hier.

Derick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld. Ons verblyf was sonder enige probleme, die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Ek het so gemaklik gebly. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel! Ek het vreeslik lekker gebly. Dis regtig 'n baie oulike woonstelletjie met alles basiese goed wat mens nodig het vir selfsorg. Baie baie dankie ️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies en vriendelike diens. Dit was 100% vir die doel wat ons dit wou gehad het. Ons het vir die Loskop Marathon 'n plek vir die aand benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga K
1 nag
5.0
Mrt 2024

'n Gesellig, skoon woonstel met 'n hartlike ontvangs. Ek het baie lekker gebly, en sal weer daar tuisgaan as ek slaapplek in Middelburg soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie D
1 nag
4.8
Jan 2024

Goeie en vriendelike diens. Baie skoon en netjies, kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Schubert S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Geskik vir oornag, uitstekend ontvang en aangenaam. Aangenaam ontvang, baie gemaklik vir oornag. Skoon en netjies, sal definitief weer gebruik en aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea O
1 nag
5.0
Des 2023

Dit was 'n rustige, skoon en netjiese plek. Verblyf was goed. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Hannelé
Andrea, was lekker om jou te ontvang as gas. Hoop ek sien jou weer. Vriendelike groete Cecile

Daleen S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Goeie waarde, netjiese verblyf. Heerlik vertoef, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Hannelé
Liewe Daleen, was so lekker om jou as gas hier te kon hê. Voorspoed en seën vir jou. Sien jou graag weer. Vriendelike groete Cecile

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cecile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmans Peak-weg 41, Aerorand, Middelburg, 1070, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23c760554a44a9a8068413dfeafbe8324d5dc859440d2e8d8b596eb6890c7c68274bec490e667f68cf8a2c4db7d3d9c1f8c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 41 Chapmans Peak Drive Aerorand 1070 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.798727481437 29.455756861222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang