Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hansa Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Witbooi-straat 3, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hansa Apartment in Swakopmund bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of sakereisigers. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.

Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi, sowel as toegang tot 'n balkon.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Maike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hendrik Witbooi-straat 3, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Hansa Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Witbooi-straat 3, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f41cae28298ce8339e33fed42d3dc21dc411d1f359125d605b4c370e2bd47499266668c86a3040b1447916010375ed21778?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3 Hendrik Witbooi Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -22.67734 14.526137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang