Hantria Lodge
Beskrywing
Die kampeerplek het 2 staanplekke, wat elk 4 gaste kan akkommodeer. Elke staanplek het 'n kragpunt en gaste deel ablusiegeriewe met aparte badkamers met toilette en storte. Daar is ook 'n klein kombuisie. Elke staanplek het ook braaigeriewe beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die houthuis het slaapplek vir 7 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 1 enkelbed en 1 dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n kombuisie met 'n kombuishoekie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid gebruik sonkrag indien daar kragonderbrekings is. Gaste kan op die ruim houtdek ontspan en die skilderagtige uitsigte oor die rivier geniet. Privaat braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n kombuisie met 'n kombuishoekie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid gebruik sonkrag indien daar enige kragonderbrekings is. Buite kan gaste op die stoep ontspan of die braaigeriewe gebruik terwyl hulle die rivier-uitsig geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R370, Draaihoek 83, Douglas, 8730, Noord-Kaap