Happy Days By The Breede
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiklippiesstraat 1107, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Happy Days By The Breede bied veilige en gerieflike selfsorgverblyf in 'n omheinde kompleks in Witsand. Die huis is in 'n moderne styl versier, tog is dit gerieflik ingerig. Dit bied 'n uitsig oor die Breederivier en die Indiese Oseaan.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuis, eetarea, sitarea en 'n binnebraai-area in die leefarea. Hierdie vertrek bied 'n uitsig oor die rivier.
Die kombuis het 'n eiland en is met gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die eetarea met 'n etenstafel met 6 stoele langs die binnebraai. Die sitarea het gemaklike rusbanke voor 'n slim-TV en WiFi is beskikbaar. Daar is beurtkraglampe geïnstalleer.
Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en daar is veilige parkeerplek. Die woonstel is ook naby plaaslike winkels, restaurante en 'n kort entjie vanaf wonderlike, skoon strande wat bekend is vir visvang, vlieërplankry en walviskyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Owen Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 118
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rooiklippiesstraat 1107, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Days By The Breede het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiklippiesstraat 1107, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang