Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Home Rondebosch

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albionweg 34, Rondebosch Oaks 1006, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 640 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Happy Home Rondebosch is 'n lieflike grondverdiepingwoonstel in 'n veilige kompleks in Rondebosch. Dit is die ideale plek vir oornagverblyf of sakereisigers.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi en 'n lessenaar is ook beskikbaar vir sakereisigers.

Gaste het toegang tot 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Suzanne G
Saam met lewensmaat
5.0
Kaapstad is altyd 'n wenner. Baie netjiese wooneenheid in 'n veilige kompleks. Baie vriendelike en behulpsame sekuriteitspersoneel.
Jun 2024
Maritza R
Gesin met tieners
5.0
Stunning, clean, easy, safe! Easy and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Carolien R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en 'n wonderlike wegbreek. Dit was 'n perfekte manier om my 30ste te vier, was baie rustig en mooi.
Des 2023
Rina G
Saam met vriende
5.0
Dit was lekker om in so 'n netjies plekkie te kon bly. Dis mooi, dis skoon, dis veilig. Uitstekende plek, uitstekende waarde vir jou geld.
Mei 2023
Marnus S
4.8
Aangename verblyf. Alles is in puik toestand. Baie goeie verblyf met uitstekende ligging.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Luke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Albionweg 34, Rondebosch Oaks 1006, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Home Rondebosch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albionweg 34, Rondebosch Oaks 1006, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6056fa2682a09849ad65bd1ead11bfab64f1d0f0c572dc4ab0fe60999580ee7b8bcf1d81e806a18e5a4a3ab34575185ba072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 3 mense 7 5 1 5 34 Albion Road 1006 Rondebosch Oaks 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.966364 18.4729226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang