Happy Valley
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R573, Motolo-weg, Leeuwkloofplaas 74, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Happy Valley is 30 km noordoos van Pretoria in die pragtige, lowergroen Leeuwkloofvallei wat deur die Bobbejaansberge omring word en aan die Dinokeng-reservaat grens, slegs 88 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Die Happy Valley-kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, aparte toilet en 'n wasbak.
Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat slaapplek aan ekstra gaste bied. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en lei na 'n privaat stoep.
Die verblyf het ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders, 'n klimraam en 'n trampolien. Die verblyf het 'n elektriese heining en 'n veiligheidshek. Hierdie verblyf het ook addisionele kampeerplekke op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debby Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 74
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R573, Motolo-weg, Leeuwkloofplaas 74, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
- Gaste dink Happy Valley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R573, Motolo-weg, Leeuwkloofplaas 74, De Wagensdrift, 1002, Gauteng