Harbour Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gatesvilleweg 3, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Harbour Cottage skuil in die hartjie van Kalkbaai en hawe. Die kothuis is naby Kalkbaai se strand, die Dalebrook-getypoel, Lower Silvermine-vleilande en Clovelly se strand.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kothuis beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n stoep. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, yskas en 'n ketel toegerus en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Parkeerplek op die straat en internet is beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, fietsry, stap, bergfietsry, voëlkyk, tennis en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Gatesvilleweg 3, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gatesvilleweg 3, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang