Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Heights Family Home

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour-weg 9, Harbour Heights 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 R3 150 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Harbour Heights Family Home is 'n bekoorlike vakansie-toevlugsoord in die skilderagtige kusdorpie Houtbaai, perfek vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspanne verblyf.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste in sy 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort in. Die oorblywende 2 slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en hierdie kamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Buite bied die tuin buitelug-eet- en braaigeriewe, saam met 'n swembad wat gaste kan geniet op warm dae.

Harbour Heights Family Home is net 550 meter vanaf Houtbaai-strand geleë en bied maklike toegang tot plaaslike winkels, restaurante en die strand, wat dit 'n ideale kuswegbreek vir die hele gesin maak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 14

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Harbour-weg 9, Harbour Heights 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour-weg 9, Harbour Heights 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d1551d8d23b43ae604accab187c4750bbbe8af2f63b04e2ad4971f6c579a560ba9d7b9ee24502b67f61f6a400c960e881a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 150 per nag, vir 6 mense Harbour Lights 11 11 Harbour Heights 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.042303 18.3478077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang