Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour House 25

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ets V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Tweede keer by Harbour House 25. Baie lekker gebly. Dink net hulle kan investeer in 'n nuwe braairooster. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmare
Harbour House 25
Baie dankie Ets vir die bewusmaking van die rooster. Ek het 'n plan gemaak en reeds 'n nuwe rooster gekry.

Rafiqah I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Very comfortable. Walking distance to the harbour and beach. Beautiful home with all the amenities needed. Close to restaurants and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Very pleasant. Very pleasant and comfortable. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Esti J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Droom wegbreekhuis. Ek het my 21ste daar gehou en al wat ek kan sê is, wow! Die huis was perfek en is perfek vir enige iemand as 'n familieplek, vir verjaarsdag of selfs net vir rustig wees. Ongelooflik mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantastiese, wonderlik! Die uitsig was fantasties. Alles wat jy nodig het om jou vakansie so gerieflik moontlik te maak, was daar. Die feit dat ons nie deur loadshedding geraak is nie was 'n groot pluspunt. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vylesca S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

It was amazing. It was very welcoming. On each bed there was chocolate sweets and extra blankets. They also gave ice, salt, pepper, coffee, milk, tea, cleaning stuff, shampoo, body wash, etc. It was worth it to rent Harbour House 25.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Fantasies en goeie ligging. Gedurende die kragonderbreking was al ons ligte nog aan. Dit was vir ons baie verassend. Baie dankie dit was 'n aangename verblyf in Harbour House 25.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imelda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Heerlike naweek. Sal beslis weer teruggaan. Dit was 'n fantastiese naweek. Die ligging van die huis is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Fantasties. Alles was perfek, ons kan nie genoeg praat oor die wonderlike tyd wat ons daar gehad het nie. Eienaar van huis is baie vriendelik en aangenaam. Sal definitief die plek aanraai en weer boek. Baie dankie Elmare vir 'n fantastiese naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg Noord-straat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf417ff355f57266e1455c1dfcb392cd962b3eb9c3eca156350e043012febbda7831752463300b196df46451f42971dd45330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9) 15 5 1 5 25 Kusweg Noord Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8007143 20.0565428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang