Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frankenstraat 8, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harbour View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel met 'n privaat ingang in Gansbaai. Dié woonstel bied uitsigte oor die hawe vanaf die balkon. Dis stapafstand vanaf die hawe, winkels, restaurante en die middedorp.

Harbour View het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die woonstel het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke, toiletpapier, 'n haardroër, seep, tee, koffie, melk, gebottelde water, linne en ekstra komberse word voorsien. 'n TV met die volle DStv-pakket is ook beskikbaar.

Op die balkon is daar 'n houtskool-braaier met houtskool wat voorsien word. Parkeerplek is op die straat beskikbaar. Gaste kan lekker op die balkon ontspan en die sonsondergang geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ingrid D
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker. Die view was baie mooi, hulle kan net nog 'n slaapkamer bysit.
Sep 2024
Gloria G
Saam met vriende
5.0
Rustig, pragtige uitsig en naby winkels. Gasvrou baie vriendelik en pragtig. Harbour View is die beste plek wat ek al ooit gehuur het. Dis veilig en b...
Sien meer
Jul 2024
Malindi D
Gesin met tieners
5.0
Beautiful view and very comfortable. Very peaceful. Most beautiful view and spacious accommodation. The curtains allowed too much light...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Anneline D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig, rustigheid van self. Baie lekker, geen probleme nie.
Mei 2024
Cornelius W D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Ons het heerlik gebly. Dit is baie sentraal, naby die see en staproetes en winkels. Mooi skoon en alles wat jy nodig het. Mooi uitsig ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Frankenstraat 8, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frankenstraat 8, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2OTFiYmMwLTMzYzQtNDU5ZS04NTRlLWJmODdhYWNjMWIxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 89 5 1 5 8 Franken Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.580599847866 19.348150938749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang