Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hardekool Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Hardekool Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Nadia H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H

Baie oulik.

Handdoeke was net nie baie netjies nie, en het net 1 in ons kamer gehad toe het hulle later nog een gebring. Kamer 1 het iemand anders se klere en skoonmaakmiddels in die kas gehad.

Roelof S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof S

Well-organised and location well-situated.

Everything was to my liking.

Tobias C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias C

Heerlik rustig en baie mooi uitsig.

Was lanklaas so beïndruk deur 'n gastehuis. Baie mooi, stylvol, netjies, stil en uitstekende kliëntediens.

Jan N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Gemaklik en sentraal geleë.

Gemaklike verblyf en sentraal geleë. Ontbyt was moeilik - jy moet 'n tyd gee vir ontbyt en as jy daar aankom is die eiers en bacon of worsies reg. Brood moet nog getoast word en as jy wou ontbytpap eet, moet ons eers dit na die tyd eet of jou eiers laat koud word. Julle kan aandag daaraan gee. Nie lekker om jou dag met koue ontbyt te begin nie.

Megan C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan C

Hardekool Gastehuis het 'n wow-uitsig oor Thabazimbi en ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Die gastehuis was baie skoon en netjies, ontbyt was ingesluit en regtig lekker. Baie veilig. Sal definitief teruggaan. Onthou jou swemklere!

Hannelie J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie J

Ek ken Hardekool vir baie jare. 1ste besoek met nuwe eienaars. Die rolstoeltoeganklikheid is nogsteeds nie op standaard nie. Kan nêrens uitkom behalwe die kamer nie en die helling van die ramp is gevaarlik hoog!

Die spesifieke kamer het nog altyd 'n issue met die plumbing, veral toilet en stortdrein, gehad. En nogsteeds. Die res is soos altyd pragtig, maar 'n lekkende toilet wat so vuil vertoon van al die toeplak en probeer en fix terwyl water aanhou opdam pas nie in by die tarief nie. Mens voel vies om dit te gebruik. En met siektes wat nou begin kopuitseek, sou ek vinnig hiervan werk maak! Ek stel voor julle sorteer die lekkende, vuil toilet uit en pas die mooi groot stort aan sodat dit geskik is vir 'n mens met fisiese uitdagings. Handrelings by die toilet asook in die stort sowel as 'n stortstoel. Verf, nuwe dekor en matjies lyk goed, maar dis ook al. Personeel is soos altyd baie professioneel. Ligging perfek! Dankie. Hoop julle neem die versoeke ernstig op. Julle gaan net baat daarby.

Damien S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Damien S

Hard coal was very comfortable.

The staff were friendly and you had good access to everything. The rooms were clean and the surrounding gardens were very neat. Great view from the swimming pool.

Cheryl K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

It was a pleasant stay, staff friendly and helpful.

Helpful and friendly staff.

Philip S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S

Very nice, just hot!

Aircon does not work when there is loadshedding. Not their fault.

Barend H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend H

Gerieflik en baie hulpvaardig en netjies.

Great gastehuis met amazing uitsig.

Hennie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie L

Goeie verblyf.

Net goeie kommentaar oor die gastehuis.

Hennie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V

Slegs oorslaap.

Voldoen aan verwagtings.

Talita B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Pragtige plek, mooi ligging en veilig.

Mense baie vriendelik. Ontbyt heerlik. Sal beslis weer gaan.

Marinus K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus K

Baie lekker.

Sune was baie vriendelik.

Tamaryn D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tamaryn D

Vriendelike ontvangs.

Suné was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers was ruim en netjies. Moeilik om GPS te volg maar darem is daar bordjies. Pragtige uitsig.

Leon V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V

Vriendelike en gasvrye diens.

Die bestuurder is baie vriendelik en het goeie diens gelewer.

Daan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Daan V

Geen onderhoud.

Gordyn reelings skeef. Waaier en lugversorging raas ongelooflik en die stort kan nie gebruik word nie. Gladnie goeie waarde vir R1000 per aand nie.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Jourdan Straat, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e7136408ebe77520c644d7e81009e8a13177c3f746e549680e7d82d71fa020557f1fb3ce411de08e367c7ba72ce1a0dd2f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 28 Jourdan Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.594741288604 27.405168861151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang