Harderstraat9
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardestraat 9, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Harderstraat9 is in Strandfontein, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n seewegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die
Die badkamer het slegs 'n stort en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV-aansluiting gemeubileer is (gaste kan hul eie DSTV-boks/kaart saambring), en 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser.
Die leefarea lei na die onderdakstoep met omvou-uitsigte oor die strand. Boonop is buitesitplek en braaigeriewe ook op die stoep beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 90
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hardestraat 9, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
- Gaste dink Harderstraat9 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Rood Weskus Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardestraat 9, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang