Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harold Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harold Inn bied gehalteverblyf in Melkbosstrand sowat 120 m van die see af. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid is op 'n residensiële perseel en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die slaapbank het plek vir 1 kind onder die ouderdom van 16 jaar, maar beloop 'n ekstra fooi. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie is 1 van 3 selfsorg-eenhede wat reg langs mekaar is.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stofie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en die braaigeriewe by die lapa-area gebruik maak. Elke eenheid het ook sy eie braai. Elke eenheid het 'n buitetafel met sitplek en 'n sambreel.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Reynett B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig naby die strand, winkelsentrums en restaurante. Lekker gekuier.
Jan 2024
Georgin K
Saam met lewensmaat
5.0
Een van die beste plekkies ooit. Baie rustig, stil en die moeite werd om 'n blaaskansie te kon vat by Harold Inn.
Feb 2023
Rene C
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing My son and I really enjoyed our mini breakaway. The host was very welcoming and could accommodate us on short notice. Thanx Nic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Sanette N
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was rustig en veilig. Ons kon seelangs stap tot by restaurante en winkels. Die plek is netjies en smaakvol gemeubileer.
Jan 2023
Martie Z
Saam met lewensmaat
4.8
So lekker naby die see en restaurante. Ons het heerlik gebly.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 82

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Harold Ashwell-boulevard 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harold Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6557fc97de1629e07e3aacd6a3c0a2929b97b32ecf51766f04579d1f0a1c247bb03705a4b1900b5ebef2be4db8882d19b74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 32 Harold Ashwell Boulevard Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.7156499 18.44429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang