Harrington House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilton College-weg 16, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Harrington House is pragtige, luukse verblyf in Hilton, en bied elegante en luukse selfsorgverblyf omring deur groenigheid. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Verblyf word gebied in 3 eenhede wat elk slaapplek bied aan 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, en suite-badkamer en kombuisie. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Een van die kamers het 'n dubbelslaapbank.
Die kombuisies is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder het elke eenheid 'n etenstafel en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, konferensiekamer en die restaurante op die perseel, Pépère Café & Deli.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hilton College-weg 16, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Harrington House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilton College-weg 16, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang