Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartbeespoortdam Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir Hartbeespoortdam Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Alison W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison W

Such a wonderful stay! Can't wait to come again.

This is my favorite place in Harties. This was my second time staying here. My husband and I stayed here for a few days, and we loved the whole stay. The lodge is beautiful, and we especially loved the breakfast they serve in bed. It has an absolutely breathtaking view of the dam. We will definitely come again.

Mercia V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V

Awesome, gas ry en vriendelik!

Die verblyf was absoluut awesome. Ek sal julle graag weer wil besoek.

Marinus S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus S

Lekker.

Lekker. Vriendelik. Baie mooi.

Eugene V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Aangename verblyf, lekker ontbyt, mooi uitsig.

Aangename verblyf, baie vriendelike diens, lekker ontbyt.

Tersia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D

Baie mooi uitsig en rustige omgewing. Bespreking was ook opgegradeer sonder dat ons gevra het.

Aangesien die gastehuis 'n houtlodge is, is die kamers nie baie klankdig nie.

Lebohang M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lebohang M

It was a wonderful lodge with a very nice view and a clean pool.

Their breakfast was amazing and the staff was friendly and helpful. Besides that bathroom/toilet roof was leaking which made it uncomfortable for us to use the toilet, it was great.

Donavan F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan F

Very welcoming.

Breakfast was great and the service fantastic. Very friendly and accommodating service. Would recommend to anyone.

Jesse H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse H

Amazing host, beautiful views and great breakfast.

I would definitely stay here again!

Sarah M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M

Enjoyed ourselves, the service was great, lovely peace of mind place to relax

Great lodge, staff members are not in your face, they allow you to be yourself and enjoy. Beautiful pool, (although my phone fell into the pool) but beautiful place to unwind and relax. Wonderful experience indeed, will go back another time. Loadshedding was disrupting the stay (however if they can organize a generator or solar system for lights in the rooms, that would be stress relieving) but not a big deal still, enjoyed without lights for couple of hours. TV unit needs upgrade. Breakfast was too nice, making you forget that dinner is not included- the lodge is a wonderful place to be at, especially for a weekend away.

Puleng D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Puleng D

Excellent service

Friendly staff and beautiful view.

Antoinette P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette P

Lekker vir 1 nag se oorslaap.

Ontbyt was eersteklas!

Leslie S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie S

Cosy, peaceful, safe and convenient.

Beautiful view of the dam, Eleanor made us feel very welcome, excellent service with an excellent breakfast, will surely return!

Brenda G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda G

Okay.

The staff and owner were very friendly. Superb breakfast. The shower needs urgent renovations and hanging lace curtains could make guest stay more comfortable. I could hear the cooking activities from the kitchen from when they start preparing breakfast, a noise proof divider could assist.

Pine P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pine P

Soos verwag.

Mure van hout - kan ander gaste hoor loop en gesels langsaan.

Karen H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Excellent value.

We had a wonderful stay in the super tranquil and lovely Hartbeespoortdam Lodge. The rooms are clean and the area very peaceful. The staff are all very accommodating and helpful and we thoroughly enjoyed the lovely gardens and pool. Breakfast is a treat, we could barely manage to get it all in! We enjoyed our breakfasts every day in the shade of some of the big trees in the garden, overlooking the dam. We truly felt rested and rejuvenated upon our return to the hustle and bustle of Jo'burg.

Francois S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Ongelooflike lekker wegbreek.

Ons het 'n double booking gehad by Hartbeespoort Lodge en die eienaar het ons sonder moeite geakkommodeer by Hartbeespoort Guest House. Ons wil net vir Eleanor en werknemers sê baie dankie vir ons verblyf.

Debbie C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C

Lovely view and a delicious breakfast was served every morning.

The owner is extremely friendly and a wonderful hostess.

Jenny T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny T

Lekker rustig.

Gasvrou en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kos uitstekend.

Dottie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dottie S

Rustig en awesome.

Eleanor en haar staf was baie gaaf, behulpsaam, en die ontbyt was uitstekend!

Marinda G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Awesome.

Eleanor is baie gasvry en dierbaar. Die piekniekmandjie was baie lekker en beslis waarde vir geld. Kamers is skoon en netjies en die uitsig pragtig. Ontbyt was heerlik. Sal beslis weer soontoe gaan.

Joy J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy J

Asemrowend.

My dogter en ek het vir die naweek by Eleanor tuisgegaan. Dit het soos huis gevoel. Dit het gevoel of ons jarelange vriendinne was. Sy was só gasvry, vriendelik en hands-on met haar heerlike ontbyt elke oggend. Hats off to you Eleanor! Jy was 'n wonderlike gasvrou en die uitsig uit ons kamer, oor Harties dam, was asemrowend mooi en spesiaal! Ook David en die ander werkster was regtig behulpsaam en so vriendelik. Sal beslis weer gaan en wil hierdie lodge aanbeveel. Sentraal en naby alles!

Karlien N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien N

Awesome view.

Friendly, helpful service, awesome view, delicious breakfasts. Bedding can be upgraded, but otherwise no complaints. Will return again.

Sonja M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Nice breakaway.

It's a nice breakaway for a weekend.

Portia T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Portia T

Their entertainment is limited.

There's no privacy inside the room, you can hear someone talking from the other room.

Lauren R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren R

Had an absolute wonderful time!

Elenor made us feel so at home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n wonderlike tyd gehad.

Elenor het ons baie tuis laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Estelle M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Uit die boonste rak, ons was welkom geheet en niks is te groot of klein nie.

Ons het die middag ingekom en ons was hartlik verwelkom. Lekker geslaap en vroeg uitgesit om na die mooi uitsig te kyk. Ontbyt was heerlik, vars muffins, heerlike warm ontbyt gehad en warm koffie wat deur ons gasvrou self bedien was.

Marguerite L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite L

Five star all the way!

Absolutely beautiful and so much effort was done with the room and the breakfast, Eleanor and her staff were fantastic, definitely a must when in Harties/Kosmos! We are going back soon for another stay!

Michelle V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

It was breathtaking.

The staff was very professional and helpful and the breakfast was delicious. The view was something to write home about.

Melissa J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa J

Baie lekker wegbreek.

Ons het ons aand by die Hartbeespoortdam Lodge baie geniet. Ons het in die "wittebroodkamer" gebly. Hy is verskuil agter by die klipswembad. Daai kamer het nie regtig 'n uitsig nie, so ek sou dink een van die kamers met 'n balkon sal 'n beter opsie wees as jy graag die dam wil sien. Die beddegoed en handdoeke was in 'n baie goeie toestand. Die kamer was ook baie netjies en skoon. Ons het roosblare in die vorm van 'n hartjie en twee sjokolades as verwelkoming gekry. Dit was 'n aangename verrasing. Ek voel net teen die prys, sal mens verwag dat die meubels meer modern sal wees. Die een spieël wat op die kopstuk van die bed is, is nie waar dit bedoel is om te wees nie. Ons was uit die middag om te gaan eet. Toe ons die spa-bad wou gebruik, was daar geen warm water nie. Daar is vergeet om die geiser aan te sit. Gelukkig was die personeel aan diens baie behulpsaam om dit uit te sorteer vir ons. Maar verder was ons baie gelukkig met die plekkie. Die ontbyt was baie smaaklik. Die gasvrou en personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Horst H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Horst H

Baie lekker gebly.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die area en verblyf was wonderlik.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Charl C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Charl C

Te duur vir kamer.

Kamer het geen vensters nie. Oopstort maak hele badkamer onderwater. Spinnekoppe in beddegoed. Geen water die aand om te stort, kamer nie geskik vir gaste.

Liza F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza F

Dit was asemrowend.

Eleanor het ons hartlik kom verwelkom, die kamers is netjies en skoon en die ontbyt was soos 'n 5-ster-ontbyt. Dankie Eleanor, ek en my man het heerlik ons 22ste huweliksherdenking gevier.

Kobus D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Heerlike, fantastiese wegbreeknaweek gehad!

Ons was hartlik ontvang deur Eleanor en haar personeel. Die lodge is geleë in 'n pragtige en rustige omgewing met 'n mooi uitsig oor die dam. Die ontbyt was van 5-ster-gehalte in 'n tydgleuf wat almal pas - Saterdae en Sondae. Die kamer was netjies en skoon, die badkamer met sy stort en borrelbad is lekker groot en was 'n treffer!. Die veiligheid was voldoende vir ons en ons voertuig. Eleanor is 'n uitstekende gasvrou wat alles nog meer aangenaam gemaak het. Ons kan die lodge met vrymoedigheid aanbeveel.

Yolandie B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B

Alles was uitstekend.

Van aankoms tot ons vertrek het was alles net wonderlik. Die diens, kos, kamer en uitsig, alles. Sal definitief weer daar gaan woon en sal ook dit aan ander aanbeveel.

Luana A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luana A

Excellent. Eleanore is a gem. Beautiful setting. We will be back.

Absolutely amazing. Eleonore, thank you for making our weekend so memorable. The rooms are stunning as is the view. The picnic basket was worth every penny and more. All the little personal touches, the little notes is what it's all about. Will, without a doubt, be back and I will be recommending this little haven to all my friends. I needed to recharge my batteries and that is exactly when I did. Thanks so much!

Lerato M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

It was the best.

It is quiet place with the best view of the dam. The staff were very friendly.

Althea J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Althea J

Lodge is well kept with lovely staff who are very friendly and very helpful.

Very relaxing weekend, quiet and peaceful.

Siebren W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Siebren W

Baie vriendelike en hulpvaardige mense by Hartbeespoortdam Lodge.

Baie vriendelike diens ontvang en hulpvaardig op alle vlakke. Ontbyt was regtig smaaklik en meer as genoeg om te eet, as jy honger daar uitstap is dit jou eie skuld! Kamer was baie mooi skoon en netjies en selfs in die winter was die kamer lekker warm met die aansit van die verwarmer. Pragtige plek!

Elsa S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa S

Rustig.

Sien sterre.

Riaan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V

Die hartlikheid van ontvangs en interaksie was onvergeetlik.

Die hartlikheid van ontvangs en interaksie met eienares was onvergeetlik.

Yvonne V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Absolute die moeite werd. Stil, rustig en mooi uitsig.

Dit is een van die beste gastehuise wat ons nog besoek het en sal dit vir seker aanbeveel aangesien die diens en ontvangs en kamer uitstekend was. Gerieflik geleë om in Harties dinge te doen en ervaar.

André B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B

So ontspanne met 'n wonderlike gasvrou, Eleanor.

Van die oomblik wat ons aangekom het tot ons weg is was net 'n goeie ervaring. Dankie.

Lee O - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee O

Fantasties!

Dit is die vriendelikste, skoonste en mees versorgde plek waar ek nog oornag het! Persoonlike diens en gasvryheid. Kamer is mooi met handgeskrewe nota op die bed. Ontbyt was heerlik. Beveel dit ten sterkste aan. Pragtige uitsig. Onvergeetlik!

Adele V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Pragtige natuurskoon, vriendelike personeel en heerlike ontbyt!

Die lodge het 'n fantastiese ligging oor die dam. Die kamer was netjies en skoon en het al die nodige fasiliteite gehad. Al die personeel was vriendelik en behulpsaam en die ontbyt heerlik! Dankie Eleanor!

Janine D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

10/10 for this lodge and their staff.

Excellent stay, people are very friendly and service is excellent.

Annamarie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V

Ek sou graag langer wou bly.

Ek sal in die toekoms definitief weer by Hartebeespoortdam Lodge wil inboek.

George M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
George M

Net 'n slaapplek, niks besonders nie.

Gasvrou, Eleanor, is 5-ster. Blyplek laat veel te wense na.

Robert S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

Baie goed; gasvryheid ongelooflik!

Die diens is uitstekend en baie verpersoonlik. Netjies en skoon, en die ontbyt is ongelooflik!

Farzana M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farzana M

Complete serenity...

Stunning views - relaxing place for a peaceful timeout! We stayed in the Timbavati Suite, which was very romantic. Most hospitable hosts! Will definitely go back again :)

Louis J - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J

Great service and hospitality

Eleanor and her staff went the extra mile to make sure that we are feeling welcome and at home. Nothing was too much to trouble to fulfil our every need. Breakfast was adequate with coffee/tea, a variety of cereals, fruits and yoghurt, fruit juices, muffins with jam and or grated cheese and eggs bacon sausages mushrooms toast etc. Braai utensils on request available - even free wood!!!

Yolandi N - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi N

Dit was ongelooflik lekker gewees. Die dame by die lodge was so vriendelik en behulpsaam.

Ons verblyf by Hartebeespoortdam Lodge was 'n GROOT bederf. Dis prentjie mooi en ideaal vir 'n wegbreek vir enige paartjie. Die gasvryheid en behulpsaamheid van die personeel was indrukwekkend en ons het soos eregaste gevoel vandat ons daar aangekom het, regdeur tot ons moes vertrek. Die kamer was skoon en netjies en met sorg voorberei vir ons met selfs 'n handgeskrewe briefie aan ons as 'n verwelkoming. Die ontbyt was heerlik en meer as genoeg om ons die res van die dag versadig te kon laat voel. Ek sal die Hemelse plekkie beslis aanbeveel! Met daardie ongelooflike uitsig oor die dam, voel dit of jy baie ver weg van al jou probleme is. Baie dankie!

Lettie M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie M

Fantastic get away spot

The lodge was beautiful and the view to die for. The owner, Eleanor, made us feel at home. The breakfast was wonderful especially Eleanor's avocados that she grows right in her yard.Its truly a romantic get away spot. The bathroom was amazing with a spa bath to relax in after that long die of touring. I give her 15/10 for her service.:)

Nombuyiselo M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuyiselo M

Awesome weekend

Staff were very professional and what an awesome weekend we had. Given another opportunity, I will definitely return!

Musa R - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa R

DefiniteYes!!!

Spectacular and breathtaking view. A miniature mix of Durban and Kirstenbosch Botanical garden. Very friendly and warm staff. The owner gives exceptional and personal hospitality.

Johann G - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann G

Goed

Vriendlike diens.

Rolani M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rolani M

Pragtige plekkie, uitsig en wonderlike diens!

Ons het baie lekker gebly en gerus met 'n baie mooi uitsig! Baie goeie diens!

Lazarus M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lazarus M

The hospitality was world class.

Great service, all your needs will be taken care of. I would definitely go again some day.

Pontso N - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pontso N

I'd return here any time

The place is quiet and the view is just too perfect. I love it because there is a mall and the snake park a few kilometers away. I love it, it's the best place to get away from rush=hour traffic and the noise of the city.

Clever B - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clever B

Awesome place and breath-taking experience

I have already recommended the place and we will be coming back more often with friends very soon. The place is marvelous, food is divine and the staff is friendly. Thank you once again.

Andrew R - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R

The lodge is really lovely and the view awesome!

I really enjoyed staying at the lodge and have booked for later in the year to take my wife there. Eleanor is a lovely and friendly hostess.

Ody C - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ody C

Great experience, I would go there every weekend. Highly recommended guys!

It was fantastic, warm welcome, great hospitality and the place itself and the view is wonderful! Being here was astonishing and really enjoyed seeing the sight of divine beautiful nature!

Jessica B - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica B

The Ultimate Romantic Getaway

Hartebeespoort lodge a very romantic lodge, with the warmth of all the wood makes it feel like a proper cabin. With the most amazing views of the dam and the sounds of the fish eagles in the background, puts the soul at ease, it is a very relaxing getaway for a couple for any special occasion. From the spa Jacuzzi in the room to the very romantic, heart-warming breakfast for two, everything was just absolutely perfect. I will be defiantly be returning very soon, and recommending it to all. Thank you Eleanor!!

Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 128, Kosmos, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b3ec2ac4e86bbecf32726fc4fadd7b58d20c81be28f65aca0e5aa201ad5451ed73b7dc92ca3042cd3f89907250cc39c5999?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 128 Paul Kruger Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.7394367 27.8506314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang