Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R665 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartenbos Self Catering Holiday Apartment is regdeur die jaar beskikbaar. Dis naby aktiwiteite in Hartenbos.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, kombuis, leefarea en balkon. Die balkon het 'n ingeboude braai.

Die woonstel is sowat 600 m vanaf die hoofstrand. Dis ook naby vermaak, soos waterwurms, putt-putt, 'n trampolien, restaurante en, winkels en swembaddens.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marthinus H S
Saam met vriende
5.0
Sal beslis weer hier bespreek. Baie lekker gebly, dankie.
Jan 2025
Magda B
4.8
Rustig. Baie lekker gebly in die kompleks.
Jan 2025
Werner L
Gesin met tieners
4.6
Net so bietjie gesukkel met die ontvang en afgee van die sleutels. Baie lekker gekuier tydens Afrihart. Altyd lekker om in Hartenbos te wees.
Des 2024
Jarene B
Gesin met tieners
4.4
Goed toegeruste woonstel vir 'n ontspanne vakansie. Goed toegeruste woonstel, met alles wat ons nodig gehad het, en binne loopafstand van winkelsentru...
Sien meer
Jan 2025
Alexia D
Gesin met tieners
4.4
Lekker, gemaklik, tuis. Ons het heerlik gebly. Die woonstel het alles ingehad en was baie netjies. Beddegoed was silwerskoon. Die gasvrou was vriendel...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Derick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Swellendam-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 665
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R 950 R 665
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb63b2219792a50c8f39eef80d495a1571943bfad1cf1e143ccfe140f86e7155f6fd2979faa3e69cd812bdf3189e0e7b50f9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 Swellendam Ave Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.128693019063 22.111651745372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang