Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos - Hexrivier 102

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2024 tot 31 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Oranje- en Swellendamlaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos - Hexrivier 102 is in Hartenbos, 'n dorp in die Wes-Kaap, geleë. Hierdie huis is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek naby die see soek.

Dié woonstel op die grondvloer beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer met 'n dubbelbed. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met rusbanke en 'n TV met DStv ingerig is, en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, lugbraaier en wasmasjien. Die huis het ook 'n klein omskakelaar wat die TV kan aandryf tydens beurtkrag.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Gaste kan op die patio ontspan of tyd spandeer by Hartenbos Seefront wat minder as 500 m weg is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Peet V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer daar bly. Baie dankie, alles was perfek en netjies, alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer daar bly, baie skoon met goeie diens...
Sien meer
Sep 2024
Raymond D
Gesin met tieners
5.0
Sal my weer daar sien. Ons het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker gesinsvakansie. Loopafstand van strand. Puik waarde.
Sep 2024
Pieter V
Gesin met klein kinders
5.0
Very great stay. Family had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Elna C
Gesin met tieners
5.0
I will recommend this holiday location to all. Pleasantly surprised. We walked to the beach and market, so no waiting in traffic. Can b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Randow J
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik lekker. Vanaf ons aankoms tot ons weggaan was die eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en beveel die woonstel ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Hoek van Oranje- en Swellendamlaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos - Hexrivier 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Oranje- en Swellendamlaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA383eb570e2efa09c6c911579271114f855eb9e5b56615b0bb3f231646794cfe47e6e687fce688260951f4774233315be8be9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Corner of Oranje and Swellendam Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.128185994087 22.112888199776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang