Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Huisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Hartenbos Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hein S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Louis, die eienaar, was baie vriendelik en gasvry.

Hy het seker gemaak ons was gemaklik en gelukkig met alles. Hartenbos Huisie het alles wat jy nodig het om jou vakansie gemaklik te maak. Daar is DStv, WiFi, 'n wasmasjien, dishwasher en die hele huis is netjies en skoon. Sal weer definitief teruggaan.

Cheryl H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl H

A beautiful refurbished home.

The unit is pet-friendly, however, there is no grass, so the pet needs to be taken out of the complex to do its business.

Allen A S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen A S

Baie lekker gebly vir 16 aande. Sal Hartenbos Huisie aanbeveel vir enige gesin.

Die binne en buite braai is goed beplan en 'n bied genoeg ruimte vir 'n groot aantal mense om saam te kuier.

Hartenbos Huisie se terugvoer

Baie dankie Allen.
Baie dankie dat julle die eenheid so mooi skoon en netjies gelos het.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Seenwense.

Hartenbos Huisie
M Sedick P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M Sedick P

Had a very comfortable stay close to all amenities.

Enjoyed the stay. Mosel bay is always on our holiday destinations every 2nd year.

Hartenbos Huisie se terugvoer

Thank you for staying with us.

Blessings

Hartenbos Huisie
Eliese S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliese S

Dis Ongelooflik lekker, rustig. Jy hoor die see se geluid baie ver, die weer se gevoel ervaar jy strelig oor jou en die omgewing is tops.

Ek sal hierdie Huisie aanbeveel vir enige familie of groepie mense. Dus die lekkerste plek in Mosselbaai waar ek al ooit was. Die leefruimte in die plek is fantasties en die plek is baie netjies en deeglik en alles is in hul plek. Ek hou ook van die gevoel dat daar geen WiFi is want met WiFi ontmoet jy en jou gesin nie eintlik mekaar op n lekker vakansie nie. DStv was onmiddelik aktiveer met inklok en braai-area is binne en buite geleë. Ek beveel hierdie huisie met trots aan enige groep mense. Dankie Louis.

Hartenbos Huisie se terugvoer

Dit is 'n spesiale boodskap.

Baie dankie.

Hartenbos Huisie
Marietjie A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie A

Veilig, netjies en skoon.

Sal beslis weer gaan. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is orals toegemaa, so my hondekind kon lekker buite wees.

Hartenbos Huisie se terugvoer

Baie dankie dat julle die eenheid so mooi skoon gelos het. Waardeer.

Hartenbos Huisie
Elize S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Baie lekker stil woonbuurt en mooi woonstel.

Het baie lekker gebly.

Tania G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania G

Lieflike plek, baie gemaklik geleë.

Net jammer die wasmasjien en een yskas nie gewerk nie.

Hartenbos Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer
Ek glo nie iewers staan daar dat 'n wasmasjien wel beskikbaar is nie.
Daar is 'n skottelgoed wasser.
Jammer vir enige ongerief.

Hartenbos Huisie
Denell E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denell E

Net wat mens nodig het vir 'n wegbreek.

Netjiese, veilige en ruim dorpshuis wat alles bied wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Ons was net daar vir een aand, maar sal definitief weer daar wil bly.

Hartenbos Huisie se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi boodskap.

Hartenbos Huisie
Julie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie V

Pleasant stay, very homely atmosphere, beautifully decorated and very safe.

We had a lovely stay and felt very much at home. Was very clean and would recommend it to anyone.

Hartenbos Huisie se terugvoer

Thank you for your beautiful message.
See you soon.

Hartenbos Huisie
Adele G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele G

Ons het baie lekker gebly.

Die huisie was netjies en gerieflik ingeruim. Ons het heel veilig gevoel en die ligging was goed.

Hartenbos Huisie se terugvoer

Baie dankie.
Kom kuier gou weer.

Hartenbos Huisie
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboomstraat 3, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b6c45d7edb9c3c42a0f1eb395797c073802050efcef31fc45e92792eb87d7ab4e73b8ecde4d2b048f5249fc039ffb79adbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 3 Witteboom Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.122494294703 22.106448816845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang