Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 38

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Hartenbos Landgoed 38
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maritza G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza G

Dit was 'n uitstekende kuier gewees.

Dit was baie lekker, dankie.

Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer

Baie dankie. Was lekker om jou daar te hê.

Hartenbos Landgoed 38
Ulandi G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandi G

Comfortable, clean and safe. Lovely home.

Very comfortable and located in a very safe area. The house was clean and has everything that is needed. Thoroughly enjoyed our stay and will most definitely visit again.

Musa L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa L

Lovely, quiet and relaxing.

Hartenbos Landgoed 38 is very nice, a few minutes away from shopping malls, swimming pools, beach front and everything you need in between (comes highly recommended).

George I - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George I

Excellent.

Very nice stay. Very comfortable.

Johan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Veilige en rustige omgewing. Plek is netjies en skoon.

Uitstekende verblyf in 'n veilige kompleks en sal beslis dit aanbeveel vir persone wat op soek is na 'n goeie lekkeslaap-wegbreek. Iris baie dankie vir die geleentheid dat ons weereens daar kon bespreek. Dankie aan Hilda vir die vriendelike ontvangs sys regtig 'n staatmaker en is altyd bereid om 'n ekstra myl te stap sodat alles vlot kan verloop.

Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer

Baie dankie Johan. Waardeer die mooi woorde. Altyd 'n plesier om jou te ontvang.

Hartenbos Landgoed 38
Lorenda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenda V

Gerieflik en voel soos huis.

Baie gemaklike en veilige verblyf in rustige landgoed.

Adriaan W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan W

'n Rustige natuurskoonlandgoed waar hasies vrylik wei.

Landgoed 38 is 'n ruim huis wat in al ons behoeftes en verwagtinge voldoen het. Ons sal weer dit ons vakansietuiste maak indien ons weer die geleentheid gegun word.

Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer

Baie dankie Adriaan, waardeer jou mooi woorde.

Hartenbos Landgoed 38
Conny C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conny C

Very peaceful and great location.

Was more than I expected, had everything I needed for my stay in Mossel Bay. Great environment, security was friendly and I would recommend this accommodation to anyone who is looking for a peaceful and safe stay. Just loved everything about it!

Tanya T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya T

Bly altyd baie lekker daar.

Baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is netjies en skoon.

Cortney B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cortney B

Dit was asemrowende atmosfeer, baie veilig en sentraal vir as jy will rondbeweeg.

Tyd het te vinnig omgegaan, sou langer daar wou bly.

Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer

Baie dankie Cortney.
Ek is bly julle het dit geniet.
Ek waardeer die mooi kommentaar.

Hartenbos Landgoed 38
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mart-marie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie B

Wonderful, peaceful.

The place was clean and welcoming. Felt safe. Arrangements were well done. All that was promised was there.

Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer

Thank you so much for the beautiful review.
Thank you for taking such good care of my home.
You were wonderful tenants.

All the best
Iris

Hartenbos Landgoed 38
Johan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Die verblyf is baie netjies, goed toegerus met alles wat 'n gesin benodig.

Uitstekende verblyf in 'n veilige kompleks. Met aankoms was alles gereël sonder enige vertragings. Dit was skoon, netjies en alles op plek wat 'n gesin sal benodig weg vanaf jou eie huis. Ons het lekker gerus en die lieflike area was stil weg van die alledaagse geraas. Dankie Iris ons waardeer dit opreg deurdat u die fasiliteit vir ons beskikbaar gestel het. Ons sal dit beslis aanbeveel vir enigeen wat 'n rustige stil vakansie wil kom geniet. Sal definitief weer bespreek. By voorbaat dank.

Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar, waardeer dit opreg.
So bly jy het lekker gerus.

Enige tyd weer welkom.

Mooiste dag
Iris Hall

Hartenbos Landgoed 38
Isabella C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella C

Dit het gevoel of ons tuis is in ons eie huis.

Die eenheid is netjies en beskik oor al die nodige geriewe om jou vakansie gerieflik te maak.

Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer

Baie baie dankie, waardeer dit opreg.

Hartenbos Landgoed 38
Ivor B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivor B

Ons het baie lekker gebly.

Alles was skoon en dit was soos ’n huis weg van die huis. Ons het al klaar weer bespreek.

Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer

Baie dankie Ivor, julle was uitstekende gaste.

Hartenbos Landgoed 38
Sonja P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Welkome rusplek.

Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Baie mooi skoon en veilige woning.

Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer

Baie dankie, waardeer die mooi woorde.
Bly julle het julle besoek geniet.
Groete,
Iris

Hartenbos Landgoed 38
Annette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V

Lieflike en baie gerieflike plek!

Pragtige en baie netjiese plekkie. Ons het heerlik gebly en die gasvrou het ekstra moeite gedoen om ons te akkomodeer. Ons sal beslis weer gaan en die plekkie vir seker aanbeveel. Baie dankie Louis en Annette.

Hartenbos Landgoed 38 se terugvoer

Baie dankie Annette, waardeer dit.

Hartenbos Landgoed 38
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA889cef23807959c8e8ee8ee5119de1501fc1839dea3156bcdcb8f198977837052be069e80d4e36a050ebe5e85a31ff3d1d6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Off the N2 Hartenbos Landgoed 38 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1132199 22.1173655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang