Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Mountain View

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Onderste verdieping van die hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is op die onderste verdieping van die hoofhuis, maar funksioneer heeltemal onafhanklik en apart van die boonste verdieping. Gaste het hul eie ingang na die woonstel en die eienaars woon op die boonste verdieping. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens, klerekaste en spieëltafels en het 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is ook 'n knus TV-sitarea en 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, lugbraaier, oonjie met 'n stoof, broodrooster, yskas, ketel en 'n etenstafel toegerus is. Gratis WiFi en die volle DStv-pakket word voorsien. Die skuifdeure van die TV-sitarea en albei slaapkamers lei na die tuin en stoep waar gaste mag rook. Die huis is met sonpanele toegerus en word nie deur beurtkrag geraak nie. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n geslote hek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hartenbos Mountain View
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die 2 ander slaapkamers het dubbelbeddens. Die 2 aparte badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet, waarvan een ook 'n bad het. Die leefarea het 'n oopplankombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeuryskas-vrieskas, broodrooster, ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 8 langs. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is 'n ekstra TV in die hoofslaapkamer en nog een in die onderste TV-kamer. Die huis is met 'n sonkragstelsel en 'n omsetter om beurtkrag te vermy toegerus. Buite is daar 'n braai-area, sitplek en 'n verwarmer op die stoep, net langs die hoofsitkamer. Die onderste verdieping van die huis kan apart as 'n eenheid op sy eie bespreek word.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geelhoutlaan 83, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhZDJkZTM3LTI2OWMtNDc1OC05MjM0LTY3NDRiZTM1OTA5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 83 Geelhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.121097582528 22.098712953422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang