Hartenbos Self-catering Home
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Des 2024 tot 20 Des 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berthol Alheit-straat 29 A, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 700R2 295 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hartenbos Self-catering Home is naby die strand, verskeie restaurante en ander besienswaardighede in Hartenbos.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het albei 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het albei 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien as 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met satelliet-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die stoep het 'n braai-area en meubels waar gaste kan ontspan. Hierdie verblyf het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag geraak nie, en veilige parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 213
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Berthol Alheit-straat 29 A, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berthol Alheit-straat 29 A, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang