Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Woonstel

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, La Mer, Kabeljou 201, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Woonstel is in die kusdorpie Hartenbos tussen George en Mosselbaai geleë.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Een van die badkamers het n stort en die ander een het 'n bad én 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelbed slaapbank in woonvertrek. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en ander badkamer het 'n bad.

Die leefarea is oopplan en die kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond-skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV. Gaste moet asseblief hul eie DStv-dekodeerder/Explora en hul eie slimkaart saambring. Dit lei na 'n ingeslote balkon met 'n gasbraaier. Onderdak-parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en daar is ander oop parkeerplek vir nog voertuie. Daar is ook parkeerplek vir 'n sleepwa beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is 30 km vanaf George-lughawe, 10 km vanaf Mosselbaai, sowat 2,7 km vanaf die Langeberg-winkelsentrum en 300 m vanaf Hartenbos ATKV en Leefstylsentrum waar verskeie winkels, restaurante, 'n Pick 'n Pay, die strand en speelpark is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zenda H
Saam met vriende
5.0
Heerlike wegbreek vir paar dae. Lekker ontspan en uitsig oor see geniet. Heerlik gebly! Kabeljou woonstel het aan al die vereistes voldoen soos geadve...
Sien meer
Sep 2024
Phumla N
5.0
Easy, convenient and comfortable. The place exceeded our expectations. It looked much better physically than in the photographs. It is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jacomien S
Gesin met klein kinders
5.0
Aangename gerieflike sakpas verblyf. Loopafstand van ATKV. Aangenaam, lieflik, skoon. Volledige toegeruste woonstel met alles wat jy nodig mag hê. Vei...
Sien meer
Mrt 2024
Ronel G
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonstel was perfek, loopafstand na die strand en winkelsentrums. Skoon, netjiese verblyf, waarde vir geld.
Okt 2023
Marisa W
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier - alles wat mens nodig het. Skoon geriewe, alles wat mens nodig het is beskikbaar in die woonstel. Baie gerieflik met 2 badkamers. Moo...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Port Natal-laan 96, La Mer, Kabeljou 201, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, La Mer, Kabeljou 201, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiNjM1ZTM2LWFjM2ItNGQ4MC1iZTE3LWQwODc2YTk0MGU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 96 Port Natal Avenue La Mer, 201 Kabeljou 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127913908105 22.114710867454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang