Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart'nDiaz

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Jandre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie lekker naby aan Diaz strand. Naby aan alles, loopafstand van strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Goeiedag Jandre. Ons is baie bly dat julle die verblyf by Hart'nDiaz geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Travis L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Loved it, had everything and more. Awesome place to stay and so close to the water park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Good day. Thank you for the positive feedback. We hope to see you again for your next holiday in Diaz Beach.

Yolandi G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Bitter lekker, voel soos huis, wou nét langer bly! Ligging perfek. Ons het heerlik gebly by Hart'nDiaz. Die woonstel is skoon en netjies, die braaier op die stoep is vir ons 'n groot pluspunt, lekker privaat by jou eie plek. Loopafstand vanaf die strand en waterpark, kan nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Goeiedag Yolandi. Ons is vreeslik bly dat julle die tydjie by HartnDiaz geniet het. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Leonard V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Lekker ontspannende Desember vakansie. Die eenheid is goed geleë, loopafstand van die strand en in Desember is dit 'n bonus. Die eienaar was net 'n boodskap weg en was altyd bereid om te help. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het. Die kompleks met sy reëls het dit soms laat voel of jy nie op vakansie is nie. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Goeiedag. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle die kuiertjie geniet het. Ek besef dat sommige van die kompleks se reëls streng is, maar dit is soms nodig sodat almal hul vakansie in rus en vrede kan geniet en alles skoon en netjies kan bly. Julle is baie welkom om ons weer te besoek vir julle volgende wegbreek.

Muxe B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Awesome. Stay was very nice, it'll be a weekend to remember.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Good day Muxe. Thank you for the positive review. Best wishes and hope you will visit us again.

Johanna Cornelia K
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Baie mooi, skoon en netjies gewees. Baie lekker gebly. Die toegang tot die hek het nie dadelik gewerk nie, maar eers die volgende dag. Verkies maar 'n remote - minder ongerief.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Goeiedag. Ons is jammer dat julle met die hek gesukkel het. Ek glo die kompleks bestuur het die probleme daarmee uitsorteer. Dankie vir die andersins positiewe terugvoer. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Allister B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jun 2024

Redelik. Anders as die klomp kakkerlakke wat ons moet ontslae raak, het ons redelik lekker gebly.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Goeiedag. Jammer vir die ongerief met kakkerlakke. Ons het dit opgeneem met die kompleks bestuur, aangesien dit blyk 'n probleem was in die hele kompleks. Plaagbeheer is toegepas en ek glo en vertrou dat die probleem in die hele kompleks opgelos is en dat ons volgende gaste 'n wonderlike tydjie by die see sal hê. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Juanita H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Heerlike verblyf. Ons sal definitief weer Hart'nDiaz besoek. Sentraal geleë en loopafstand van die strand. Eenheid is goed toegerus met alles wat mens nodig het en ons het ons verblyf terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Goeiedag Juanita. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Julle is baie welkom om weer by ons te bespreek vir julle volgende vakansiewegbreek.

Denver C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Awesome plekkie, gerieflik, veilig en naby aan strand. Waarde vir geld. Kom beslis terug na hierdie gem van 'n plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Hi Denver. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Julle is baie welkom om weer by ons oor te bly as julle bietjie wil wegbreek. Groete, Hanri en Ria

Hanna V
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Lekker maar was nie ons nie, het te veel soos huis gevoel. Ons sou graag op die grond wou bly waar ons kinders kon speel en bietjie meer wou sien as ons braai as om geboue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes Hyronimus
Hart'nDiaz
Goeiedag Hanna. Ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Julle is altyd welkom om ons weer te besoek vir 'n volgende wegbreek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johannes
Hyronimus ...

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estoril Villas 92, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2HhzCUkFbS4cHkQ8qCFuTMaTOGaQY63rAFTm2tGWW7yG0KvsQB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 92 Estoril Villas Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.16150416133 22.108818534577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang