Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartshuisie

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 21 Jan 2025 tot 26 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jooste Steynberg-straat 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R434 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hartshuisie is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Bay View, Mosselbaai geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie of sakereisiger.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Prime en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en net 450 m vanaf die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marjorie D
5.0
Aangenaam. Dit was heerlik, dankie.
Des 2024
Shirley S
5.0
Wonderlik goeie eienaar, sal beslis weer gaan. Baie netjies en modern, heerlik gebly.
Nov 2024
Aneesah S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Quiet area, place immaculate near waterfront and shops. Will definitely consider for our next getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Johann D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie unieke plekkie! Baie oulike lekker plekkie! Lekker oorgebly daar!
Okt 2024
Marikus B
4.8
Lekker net bitter warm! Baie lekker gebly! Bitter lekker plekkie het niks meer nodig vir 'n vakansie vir jong paartjie nie.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Jooste Steynberg-straat 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartshuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jooste Steynberg-straat 7, Bay View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2082e41f987ac1ce95eba1f2b3353957bc6ae05a7c840b966c408fc44d6dc409dccd63d04c3e155f618303e9ebc7abecc795?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 7 Jooste Steynberg Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.135888912225 22.108484629473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang