Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartsrus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Hartsrus
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Liana W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana W

Plekkie waar jy die mooi sterre in die aand kan sien!

Vriendelike gasheer. Skoon en netjies!

Hilda B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda B

Gesellig, rustig en goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly by die plekkie, reg langs die boekklub restaurant en koffiewinkel en ook naby 'n oulike winkeltjie.

Hartsrus se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Hartsrus
Ciska S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S

Ons het bitter lekker gebly by Hartsrus!

Ek sal elke liewe keer daar gaan bly en beveel die huisie sterk aan vir families met kinders wat reg langs die Boekklub-restaurant wil wakker word in Merweville!

Hartsrus se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Hartsrus
Anja B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B

Absoluut stunning.

Ons het net een aand in Merweville oorgebly in Hartsrus, maar gaan beslis nie ons laaste keer wees nie. Alles was net perfek.

Jaco N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Baie lekker!

Reg langs boekklub vir ete.

Kobus N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Alles wat nodig is vir een nag.

Plek was baie skoon en netjies. Alles wat nodig was het ons gekry en alles het gewerk. Ek sal weer daar slaap.

Linda A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A

Heerlike karoo liefde.

Sal graag eiendom daar wil koop om af te tree.

Jannie W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie W

Sien onder,

Baie lekker gebly, basies maar alles is daar wat jy nodig het.

Karen F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Lovely little village.

Lovely place. Close to restaurant and shop. Huge amounts of thorns on pathways and garden, poor children had thorns all the time, but duwweltjies are common in this area.

Bennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie B

Rustige atmosfeer.

Hier kon ons afskakel en die rustigheid van Merweville ervaar.

Morne K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Lekker Karoohuis, skoon, netjies en goed geleë.

Hartsrus is 'n netjiese en ruim Karoohuis wat net langs Die Boekklub geleë is. Die huis is skoon en goed toegerus en Olga is baie behulpsaam en vriendelik. Ons het ons verblyf hier baie geniet!

Elsie U - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie U

Rustige, netjiese, huislike atmosfeer.

Merweville het in die verlede ons harte gesteel. Dis 'n pragtige dorpie met die vriendelikste, harlikste en hulpvaardigste mense. As ons van die noorde afreis Kaapstad toe stop ons altyd daar.

Gesie A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesie A

Merweville is 'n mooi Karoo-dorpie en Hartsrus is lekker akkommodasie.

Ons het ons naweek in Merweville baie geniet. Hartsrus is goed toegerus met alles wat mens nodig het én skoon en netjies. Ons het lekker langsaan geëet by Die Boekklub as ons nie gebraai het nie en die kinders was mal oor die "mall"!

Liesel D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel D

Heerlik gekuier in Merweville.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hugonootstraat 113, , 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb77ae616e6d0e59f97c16045bae34cd5ee53c5a2667a6b8c83bdad1dc8d528e1713e8449848202b0c3d0611ef243362e22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 113 Hugonootstraat Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 11:00 -32.669162541071 21.511125033464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang