Hartsrus
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hugonootstraat 113, , 6940, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hartsrus bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir tot 6 mense in Merweville, in die rustige Karoo.
Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet, en gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV het, en om DStv te kyk, is gaste welkom om hul dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring. Wi-Fi is nie beskikbaar nie.
Buitelugbraaigeriewe, sowel as parkeerplek, is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Olga Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hugonootstraat 113, , 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartsrus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Merweville Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hugonootstraat 113, , 6940, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang