Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hawthorne Haven

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawthorne-weg 12, Warner Beach, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hawthorne Haven is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Warner Beach. Dié woonstel bied gerieflike verblyf aan 4 gaste.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die gaste in die ander slaapkamer deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stromingsdienste, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gaste het toegenag tot braaigeriewe en 'n swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hawthorne Haven is naby plaaslike restaurante en winkels, asook die strand. Hierdie verbly is die ideale opsie vir gaste wat besienswaardighede naby die see en 'n strandwegbreek soek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Ligging

  • Hawthorne-weg 12, Warner Beach, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawthorne-weg 12, Warner Beach, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68fdf0d764ff019b4b3b39d8b40c11a5507327bae19b432f22e5ed710de3f8cc1e0cc934cd7181546474fb2466286ddcd425?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 12 Hawthorne Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.0858478 30.8619392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang