Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heaven in Agulhas

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 27 Jun 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Heaven in Agulhas is in 'n stil woonbuurt op die mees suidelike punt van Afrika geleë. Dié bekoorlike selfsorghuis is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die derde slaapkamer is 'n woonstel met 'n stort en sy eie ingang. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste kan moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, lugbraaier, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix, 'n gerieflike sitkamerstel en die binnebraai laat gaste toe om lekker te kuier, ongeag die weer. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die sonsondergang.

Die huis is naby restaurante, die strand en getypoele. Agulhas bied staproetes, die vuurtoringmuseum en Agulhas Nasionale Park.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heaven in Agulhas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Zoetendal-straat 33, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc69ae229ceacc7dd8e93a705a8fb97458357ca2d39abb10735498d3c02c2c907ca7827b3629604f1c827e705950403544bd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 33 Zoetendal Street L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.82431330419 20.007107484656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang