Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidelberg Central B&B

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Westhuizen-straat 29, Heidelberg, Gauteng, 1441, Gauteng
  • Vanaf R680 R544 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heidelberg Central B&B bied B&B-verblyf in 'n erfenisgebou wat uit 1897 dateer. Die huis is in die hartjie van Heidelberg en bied 'n sentrale ligging vir gaste om die dorp te verken.

Verblyf word in gerieflike en unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n privaat badkamer en linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het oorgenoeg kasruimte en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het TV's en kaggels. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n groot stoep met buitesitplek en 'n goedversorgde tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Heidelberg Central B&B
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Van der Westhuizen-straat 29, Heidelberg, Gauteng, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Heidelberg Central B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf R680
R680 R544
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R680 R544
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Westhuizen-straat 29, Heidelberg, Gauteng, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c775dc5bf0202de54f1bcbb3d858cfe79b1772abe06da13a9a4e1e16ac78a429c36849ebe3e67b607c4fb9c6e082790903?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R544 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 29 van der Westhuizen Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.4974052 28.3582647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang