Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heimat Guesthouse

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State-weg 261, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Heimat Guesthouse bied B&B-verblyf in Jim Fouchepark in Welkom en is naby die middedorp geleë.

Heimat Guesthouse beskik oor 8 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, of 1 of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke kamer het ook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetarea bedien. Aandete kan teen 'n ekstra koste bedien word. Die gastehuis het ook 'n swembad, braaigeriewe, 'n wasgoeddiens, konferiensegeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Portia M
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. It was a pleasant one.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
René S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende keuse. Baie luuks, netjies en aangenaam. Sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Dankie.
Mei 2024
Janine S
Gesin met tieners
5.0
Heimat is baie skoon en netjies. Met die krag en water krisis in die land, was ons nie een oomblik sonder beide nie. Ontbyt was baie lekker. Ons ga...
Sien meer
Mrt 2023
Jeanette V
Besigheidsreis
4.4
It was nice. I will definitely book there again for my next stay in Welkom. It was only for one night and breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Arina M
4.2
Aangenaam ─ mens is nie net beperk tot 'n kamer nie, daar is ook 'n lieflike tuin. Netjiese gastekamers geleë in 'n pragtige tuin.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • State-weg 261, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Heimat Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State-weg 261, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf057dc99276a00514b4abdc95a89f95c01fe37a6267683245b540df603b63aa1a06d7e11eb7f939840b097ec78cac56c9313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 261 Stateway Jim Fouchepark 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.97582 26.72526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang