Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helderbosch Self-catering Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Blonde J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Pragtige, skoon en veilige plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloff B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Wonderlike eenheid en bitter gasvrye eienaars. Hoogs aanbeveel! Dit was wonderlik baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Comfortable, well-equipped, quiet and safe with beautiful views. Wonderful hosts. Only 1 comment: The double bed is very small for two people - otherwise very comfortable. Would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Louise en Pieter het ons so gasvry ontvang, dit is voorwaar 'n pragtige plek! My dogter het die Saterdag getrou, Louise het haar huis vir ons opgemaak sodat die fotograaf fotos in haar pragtige huis kon neem! So ook haar tuin, weereens baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Very secure, great views, very neat, will definitely book again for my next trip to Cape Town. Dankie vir die lekker akkommodasie, ons het baie veilig gevoel en sal def weer by Helderbosch boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anni C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ontspanne en pragtige uitsigte. Die selfsorg is ideaal geleë, baie goed toegerus en lekker ruim. Beslis die eerste opsie wanneer ons weer in die Kaap is. Gesellige en baie hulpvaardige eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teslynn L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Beautiful and private. The owners were more than accommodating, absolutely fantastic hosts, everything that you need was there, perfect home away from home, perfect stay, everything was well put together and thought of. Definitely worth the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Fantastic, peaceful and great value for money. Louise is a fantastic host, the house we stayed at is beautiful, we will definitely be back to stay again. The house is very well equipped, comfortable and pristine. Waking up to the view of the Helderbosch mountains was an absolute treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

We had a wonderful time! Stayed only one night, but will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

It was lovely! I stayed at Helderbosch for my wedding, the day before my wedding and all the wedding prep as well as the night of my wedding. The photographers and videographers loved the setting as the house provided them with the opportunity to take beautiful images as the bridal party got ready for the wedding. Thanks to Louise and Willie for being amazing hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbosch, Erfdeel 20, Corobaweg, R44, 14 km vanaf Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8d176413706d963aaa12ad4d437c348820e96bcbb2e32eae29a4a219cffc1bb96993ea3159584f98ebe11ce94e99b8bb1b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Helderbosch Portion 20, Cordoba Road, R44 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.028277777778 18.840388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang