Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helderbosch Self-catering Accommodation

Self Catering
  • Capacity: 9 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Helderbosch, Portion 20, Cordoba Road, R44, 14 km from Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • From R2 400 per night (sleeps 4)

Description

Helderbosch selfsorg-akkommodasie is geleë op 'n perseel van 6 hektaar, omring deur wingerde, aan die voet van die majestuese Helderberg. Dit is langs die R44, tussen die bekoorlike dorpe Stellenbosch en Somerset-Wes, en hier word ons gaste gerieflik en ontspanne in die pragtige wynlande bederf. Ons gaste is welkom om deur die wingerd op die plaas te stap en 'n piekniek of 'n braaivleis onder die akkerbome te hou. In die aangrensende kamp wag 'n verrassing op ons gaste met die ontdekking van mak springbokke en Arabierperde. In 'n radius van 10 km kan gaste by bekende wynlandgoedere soos Eikendal, Cavalli, Guardian Peak, Hidden Valley, Pink Valley, Alto en verskeie ander daagliks wynproe en die heerlike kos van die wynlande geniet.

Vir die aktiewe gaste is daar staproetes, bergfietsroetes, padelbane en plaaslike gholfbane soos Erinvale, Somerset Wes, De Zalze, Strand en Stellenbosch beskikbaar. Waterstone Village is 5 km ver en beskik oor Pick n Pay, Woolworths Food en verskeie restaurante en koffiewinkels. Louise, ons gasvrou, se sterkpunt is persoonlike aandag aan ons gaste. Kom ervaar en geniet dit!

Die selfsorg-eenhede is ten volle toegerus en het slaapplek vir 4 en 5 gaste onderskeidelik. Alarmstelsels, CCTV-kameras en elektrifiseerde omheining sorg vir die sekuriteit. Lugversorging is in beide eenhede se hoof slaapkamers geïnstalleer.

What you'll find here

Free Secure Parking
Wi-Fi

Reviews

5/ 5

Based on 10 reviews

Amazing

Cleanliness
5.0
Location
5.0
Value for money
4.9
Service
5.0
Safety
4.9

Meet your host

Take a look at the host’s track record.

5/5

Louise Verified

Properties 1

Reviews 10

On LekkeSlaap 3 years

Location

  • Helderbosch, Portion 20, Cordoba Road, R44, 14 km from Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • Guests think Helderbosch Self-catering Accommodation is in an excellent location
Click to view location
View map
From
From R 2 400
per night (sleeps 4)
From
From R 2 400
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Helderbosch, Portion 20, Cordoba Road, R44, 14 km from Stellenbosch, 7600, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8d176413706d963aaa12ad4d437c348820e96bcbb2e32eae29a4a219cffc1bb96993ea3159584f98ebe11ce94e99b8bb1b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 400 per night (sleeps 4) 10 5 1 5 Helderbosch Portion 20, Cordoba Road, R44 7600 Western Cape 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.028277777778 18.840388888889

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers