Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helena's Overnight Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Betsie P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Heerlik. Was net een aand, maar die gasheer was baie behulpsaam en was heerlik. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Tops. Super vriendelike diens en het so lekker en gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Zelda, baie dankie vir jou resensie, dit was 'n voorreg om julle te is altyd welkom by Helenas. Seëninge, Francois & Heleen

Madelein J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gasvry, vriendelik, & gerieflik! Eienaar is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vinnig netjies veilig. Lekker oorgebly en veilig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag
5.0
Jan 2025

Heeltemal voldoende, laat ingekom, vroeg weer uit, dankie. Ja, dankie, geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Had a great time and it was quiet. It was clean, everything you need to overnight and safe. There was WiFi available, but gremlins probably had something to do with the signal coming and going. Overall we will use Helena's overnight again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustige, netjiese oorbly akkommodasie. Baie netjies en lekker groot vertrekke. Baie vriendelike ontvangs en alles was goed aan ons verduidelik. Kan hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie lekker. Ek en my man het 1 nag oorgebly. Francois het ons ontvang; hy was baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. 'n Voorstel: Kry ander kussings, sponskussings is baie ongemaklik om op te slaap en die aircon kan gerus by die prys ingereken word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G A Watermeyerstraat 17, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f1c34f7aa689c89b86aef879095cc377b0dcbb941247f5e78de1c8a5f7ad3a0045afe08a8968d64286c43f28fe886249fa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 17 G A Watermeyer Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.097851171844 26.14857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang