Hello Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Friesland-straat 62, Oostersee, Bellville, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hello Home bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Oostersee, Bellville in die Noordelike Voorstede van Kaapstad en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n vinnige wegbreek van die stad se gewoel.
Dié dubbelverdieping-eenheid het 'n kapasiteit van tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n TV met Netflix in elk.
Die hoof en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 en suite-badkamers elk 'n stort het.
Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea het stapeldeure wat direk oopmaak op die swembadarea en die lapa wat 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai het.
Die ligging van Hello Home is net 1 km vanaf die N1-hoofweg en net 'n kort entjie se ry vanaf talle hospitale, insluitend Louis Leipoldt, Kaapse Ooghospitaal, Tygerberg-hospitaal, Panorama Mediclinic en Netcare N1 City. Die naaste winkelsentrums is Tygervalley Mall wat net 5 minute se ry weg is en Canal Walk wat net 15 minute van die woonstel af is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Arlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Friesland-straat 62, Oostersee, Bellville, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Hello Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parow Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Friesland-straat 62, Oostersee, Bellville, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang